試す 金 - 無料
Huisgenoot Het jy Geweet? - Somer 2021

Huisgenoot Het jy Geweet?のみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Het jy geweet die blouwalvis is die grootste dier wat nog ooit geleef het? Of dat ’n akkedis in Nieu-Seeland ’n derde oog het? En dan is daar die salamander wat self dele van sy brein kan vervang . . . Glo dit of nie, dis alles waar! Die vyfde uitgawe van Huisgenoot- Het jy geweet? is soos altyd propvol fassinerende feite vir die jongspan. Vanjaar het ons besluit om te fokus op diere wat nie altyd so baie aandag soos Afrika se Groot Vyf of sê maar kameelperde trek nie. Ons hoop die wonderlike illustrasies in dié uitgawe gaan ook kinders se nuuskierigheid en liefde vir die natuurlewe aanwakker. Wie weet, dalk maak jy ’n veearts of dieretuin-kurator groot!
Huisgenoot Het jy Geweet? Description:
Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!