試す 金 - 無料
Huisgenoot Het jy Geweet? - Jou Liggaam

Huisgenoot Het jy Geweet?のみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
Het jy geweet jou liggaam is een van die interessantste dinge op hierdie aardbol? Met Huisgenoot Het jy geweet – Jou Liggaam kan jy meer lees oor alles waaruit jou lyf bestaan, van jou kop tot by jou tone, en alles tussen-in. Die infografika, foto’s en sketse maak dit ’n maklike en toeganklike leerervaring vir nuuskierige kinders, terwyl ouers kan staatmaak op Huisgenoot se aandag aan feite: By Huisgenoot doen ons ons huiswerk! Hierdie hoogs opvoedkundige gids tot die menslike liggaam kyk na die algemene anatomie van die mens, en hoe die organe werk, asook die werking van al ons sintuie. Ons kyk na gesondheidskwessies soos higiëne, voeding en noodhulp, en tussendeur peper ons lesers met Het jy geweet?-vrae wat enige nuuskierige agie se honger na kennis sal versadig. En dit alles gebeur in keurige Afrikaans!
Huisgenoot Het jy Geweet? Description:
Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!