Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年
The Perfect Holiday Gift Gift Now
Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

10,000以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$NaN
 
$NaN/年

お急ぎください、期間限定オファー!

0

営業時間

0

0

.

Wild&Jag; / Game&Hunt; - September 2018

filled-star
Wild&Jag; / Game&Hunt;

Magzter GOLDで無制限に

読む Wild&Jag; / Game&Hunt; 10,000以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年 $149.99

$74.99

$6/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 3 Days

Hurry! Offer ends in

  • 64 Hours
  • :
  • 15 Mins
  • :
  • 16 Secs
(OR)

Wild&Jag; / Game&Hunt;のみを購読する

この号を購入: September 2018

September 2018 から始まる 1 号

September 2018 から始まる 12 号

この号を購入する

$1.99

1年 $23.88

$14.99

Holiday Sale!, ends on January 3, 2026

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

ONS SALUEER ALLE VROUE! / WE SALUTE ALL WOMEN! “The only thing more beautiful than a buck on the ground is the smile on the face of a woman who put it there!” Dié uitgawe word opgedra aan julle … die vrouejagters, die vroue ágter jagters, die wildboervroue en die vrouewildboere – ystervroue en meesterkokke, aartsmoeders, jong moeders, moeders van jagters en van môre se wildboere! Sy vat raak en boer saam. In eie reg boer sy. Sy jag saam en onderskraag. In eie reg jag sy. Sy is oral en sy is altyd daar. Hoe dit ook al sy … waar ’n vrou betrokke is, raak dinge gedoen en lyk dit altyd mooi. Sy maak ’n mooi jagfoto, dra ’n mooi jag-outfit, sy maak ’n lekker wildsdis, maak jou plaashuis mooi, orden jou administrasie, en beste van alles … sy maak mooi kinners!
Vroue het nou maar eenmaal net die manier om dinge op te kikker soos ons mans nie kan nie! Kyk nou maar hierdie span van my. Terwyl ek in die bos en in buurlande agter kameras en op stofpaaie vertoef, neem hulle die tydskrif oor en verf hom pienk in Vrouemaand! Ek moet egter bieg – ons vroue doen hul deel in die jag- en wildbedryf. All thumbs up to the women out there! These women hunters and farmers are pretty awesome!
Ek gesels met een só ’n persoon, die alombekende Ellalien Davey wat al die diep spore in die wildbedryf getrap het. Lees op bl 108 oor dié formidabele vrou wat saam met die mans in haar lewe Romaco Ranch tot een van die vooraanstaande wildtelers in die land opgebou het, asook haar enorme bydrae tot die formele strukture in die georganiseerde wildbedryf.

Wild&Jag; / Game&Hunt; Description:

WILD & JAG/ GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the synergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. GAME & HUNT is a magazine that promotes a lifestyle to the kind of reader who does not remain just a reader but becomes a follower of the GAME & HUNT brand.

While WILD & JAG/ GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.

In every edition is to be found a lead article on an important aspect of the wildlife industry as well as an article on a specific animal - including small game, big game and carnivores. Also a nature article (scientific cum popular) on South Africa's plant life and/or geographical features.

最近の問題

関連タイトル

人気カテゴリー

Holiday offer front
Holiday offer back