Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

9,500以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$149.99
 
$74.99/年

試す - 無料

Magzter GOLDで無制限に

Magzter GOLDで無制限に

9,500以上の雑誌、新聞、プレミアム記事に無制限にアクセスできます。

$NaN
 
$NaN/年

お急ぎください、期間限定オファー!

0

営業時間

0

0

.

Wild&Jag; / Game&Hunt; - November 2017

filled-star
Wild&Jag; / Game&Hunt;

Magzter GOLDで無制限に

読む Wild&Jag; / Game&Hunt; 9,500以上の雑誌や新聞を1回の定期購読で購読できます  

カタログを見る

1ヶ月

$14.99

1年 $149.99

$74.99

$6/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 8 Days

(OR)

Wild&Jag; / Game&Hunt;のみを購読する

この号を購入: November 2017

November 2017 から始まる 1 号

November 2017 から始まる 12 号

この号を購入する

$1.99

1年

$20.99

Please choose your subscription plan

いつでもキャンセルできます。

(義務なし) ⓘ

定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)

デジタルサブスクリプション

即時アクセス ⓘ

今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。

安全性を確認済み

支払い ⓘ

Magzter は Authorize.Net の認定販売業者です。詳細はこちら

この号では

NOVEMBER-ALLEGAARTJIE Hierdie maand bespreek prof Koos Bothma die klipspringer in detail – lees op bl 10 oor elke aspek van dié interessante, skugter bokkie met stekelhare wat graag op hoë rotse in die oggendson saam met sy ooitjie staan en bak. Ons jagredakteur Stefan Fouché skerts lekker in sy artikel op bl 34 oor sy Karoojag tussen Sutherland en Calvinia waar hy ’n vaalribbok – oftewel die prins van die berge − in die Roggeveld se yskoue maar beeldskone berge gaan jag het. WILD & JAG-tydskrif het saam met ZIMBI die grootste Mastershot-kompetisie tot nog toe aangebied met meer as 170 deelnemers. Lees meer op bl 38 oor dié groot skietdag op sewe bane en oor sewe skietdissiplines wat op Krokodilspruit net buite Pretoria aangebied is. Christophe Roelofse skryf vir ons oor “halfduim”-kalibers en gee op bl 28 aandag aan drie gewere so uiteenlopend soos die kosmos – die .500 S&W (Smith & Wesson)-rewolwer “Impendulo”, die .500 NE “Madala” en die .50 BP (swartkruit) “Mafuta”. Die Safari Outdoor Night Force Gong Challenge is vir seker een van die land se beste ghongskietdae en is dié jaar met groot sukses vir die eerste keer by Louvain-gasteplaas net buite George op pad na Uniondale in die Suid-Kaap aangebied. Lees op bl 58 hoe die ervare manne gewedywer het om Safari Outdoor se fantastiese pryse ter waarde van meer as R300 000 huis toe te neem. Dr Flippie Cloete gee ons ’n indiepte-kykie in die afgelope jaar se prystendense, spesifiek in terme van lewende handel, wat ongetwyfeld bygedra het tot die mate van fokusverskuiwing wat tans in die bedryf sigbaar is. Lees meer hieroor op bl 80. Oudergewoonte het WILD & JAG by ’n paar prominente veilings gaan inloer en verskaf op bl 76 die uitslae aan lesers. In die veilingverslae berig ons oor die veilings van Kroon Stud (bl 88), Wintershoek Wild (bl 90), Thaba Tholo (bl 102) en Summit Wildlife (bl 106).
Wildbedryfgroete

Wild&Jag; / Game&Hunt; Description:

WILD & JAG/ GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the synergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. GAME & HUNT is a magazine that promotes a lifestyle to the kind of reader who does not remain just a reader but becomes a follower of the GAME & HUNT brand.

While WILD & JAG/ GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.

In every edition is to be found a lead article on an important aspect of the wildlife industry as well as an article on a specific animal - including small game, big game and carnivores. Also a nature article (scientific cum popular) on South Africa's plant life and/or geographical features.

最近の問題

関連タイトル

人気カテゴリー