試す 金 - 無料
Wild&Jag; / Game&Hunt; - June 2017

Wild&Jag; / Game&Hunt;のみを購読する
いつでもキャンセルできます。
(義務なし) ⓘ定期購読にご満足いただけない場合は、定期購読開始日から 7 日以内に help@magzter.com までメールをお送りいただければ、全額返金いたします。質問は一切ありません。お約束します! (注: 単号購入には適用されません)
デジタルサブスクリプション
即時アクセス ⓘ今すぐ購読すると、Magzter の Web サイト、iOS、Android、Amazon アプリですぐに読み始めることができます。
この号では
WINTERTYD, JAGTYD
As jy nog nie besef het dat die koue windjie soggens aandui dis al jagseisoen nie, het die onlangse langnaweke jou dalk anders oortuig. Dié langnaweke het baie mense die geleentheid gebied om tyd saam met familie en vriende om ’n gesellige kampvuur deur te bring of om een van die jag- en wapenskoue soos HuntEx of die Safari Outdoor-fees by te woon.
Benewens die jag- en wapenverwante produkte en dienste wat by die pas afgelope sewende HuntEx2017-jagskou aangebied is en waaroor ons in hierdie uitgawe berig, het Chasa en WRSA ook ’n baie suksesvolle jagpakketveiling tydens dié gewilde skou aangebied. Lees meer oor HuntEx2017 op bl 34−36 en kry terselfdertyd ook terugvoering oor SA Jagters se hofaansoek teen die minister van polisie rakende vuurwapenlisensiëring.
Die omstrede kwessie oor die jag van leeus wat in aanhouding geteel is, word in Ronald Nel se artikel, “Blood, sweat and the big debate”, op bl 80 voortgesit. Ronald deel sy ervaring van die jag van só ’n leeu in die Kalahari met ons lesers. Hierdie debat sal in die Julie-uitgawe ten einde loop. Jag- en geweerentoesiaste sal bly wees om te hoor dat die langverwagte Sauer 100-jaggeweer (op die voorblad) uiteindelik nou in Suid-Afrika beskikbaar is (lees meer op bl 32).
Aan die wildveilingfront berig ons oor die Signature Wildlife en Kriek Wildlife Group se veilings. Die resultate van al die wildveilingshuise se veilings verskyn op bl 106−110. Die afgelope tyd het veral springbokpryse baie goed vertoon. Verder berig ons oor ’n Damaraspringbokvangs in Namibië (bl 130−133) om eerstehands te ervaar watter kostes aangegaan word ten einde uitsonderlike genetika tot voordeel van die hele Suider-Afrika te bekom. Ten slotte gesels ons met die topwildboer Louis van Rensburg oor slaghuise, afslaers en buffels in ons gereelde rubriek, “In Gesprek Met” op bl 122−124. Geniet die jagseisoen!
Wild&Jag; / Game&Hunt; Description:
WILD & JAG/ GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the synergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. GAME & HUNT is a magazine that promotes a lifestyle to the kind of reader who does not remain just a reader but becomes a follower of the GAME & HUNT brand.
While WILD & JAG/ GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.
In every edition is to be found a lead article on an important aspect of the wildlife industry as well as an article on a specific animal - including small game, big game and carnivores. Also a nature article (scientific cum popular) on South Africa's plant life and/or geographical features.
最近の問題
September 2025
August 2025
July 2025
June 2025
May 2025
April 2025
March 2025
February 2025
January 2025
December 2024
November 2024
October 2024
September 2024
August 2024
July 2024
June 2024
May 2024
April 2024
March 2024
February 2024
January 2024
December 2023
November 2023
October 2023
September 2023
August 2023
July 2023
June 2023
May 2023
April 2023
関連タイトル
SA Hunter/Jagter Kolskoot
SA Jagter Hunter
SA BASS
The Complete Fly Fisherman
Landbouweekblad: Kind
The Lighter Side of Hunting and Shooting – a 45th celebration of Hilarious Illustrations
SA Hunter Jagter - Spesiale Uitgawe
Bear Hunting Magazine
RECOIL Presents: Carnivore
Full Cry Magazine
The Field
Treasure Hunting magazine
Sea Angler
Alberta Outdoors
NZ Trout Fisher
Bah Tempek the Observant Hunter
Rata Maire - New Zealand
Bowhunter Gear
Landbouweekblad: Tegnologie
Leisure Boating Featuring Big Game Fishing
The Carp Angler
The African Hunter
Heart of the Huntress
The African Fisherman
VisKoors
The Bass Angler
African Outfitter
All Out Fishing
Aaskliniek Handboek
The Bank Angler