कोशिश गोल्ड - मुक्त
Aanlynveilings vat vlam, ook vir Ons Winkel
Polokwane Observer
|June 25, 2026
Voor Covid-19-grendeltyd, was 'n veiling 'n plek om saam met mense wat dieselfde belangstellings het, te kuier, en soms heelwat meer vir items te haal, as deur die gewone kanale.
Sedertdien het die wêreld verander en terwyl veilings wel nog gehou word, het veilings op sosiale media platforms soos WhatsApp, begin vlamvat.
Sosiale media word reeds jare ingespan om lewens makliker te maak. Beandri Santoyo, die eienaar van die Helpende Hand Ons Winkel Polokwane, het in 2024 'n kongres bygewoon waar sy genooi is na 'n demonstrasie van 'n aanlynveiling.
"Ek het teruggedink aan 'n idee wat ek twee jaar vantevore gehad het - om nuwe voorraad op die winkel se WhatsApp-groep te adverteer. Die liggies het begin aangaan en ek het die idee met my ma bespreek."
यह कहानी Polokwane Observer के June 25, 2026 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Polokwane Observer से और कहानियाँ
Polokwane Observer
'Mr BBL' sets Comrades personal best time
Mzansi Athletics Club (AC) runner Phumudzo Bebwele, better known as 'Mr BBL', completed his second Comrades Marathon in 2026, clocking 11:22 on the up-run, which is a personal best after finishing the 2025 down-run in 11:45.
2 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Jeugdag gevier by stad se konsentrasiekampkerkhof
Vanjaar se jeugdagvieringe wat verlede Dinsdag by die Pietersburg konsentrasiekampkerkhof in Nirvana aangebied is, het 'n geleentheid aan inwoners van die stad en gaste van omliggende dorpe gebied om rustig te verkeer, nuwe vriende te maak en hul kultuurbatterye te laai.
1 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Ma, dogter pak Comrades aan
Noelene Mar en haar dogter, Tamarin de Bruin, het vanjaar saam aan die Comrades Maraton deelgeneem, waar hulle mekaar ondersteun en die Pietersburg Road Runners (PRR) verteenwoordig het.
2 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Stoma: Adjusting to a new normal
A stoma is a surgically created opening in the abdomen that connects the bowel or urinary system to the outside of the body, diverting the normal passage of waste.
1 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Groenewald case ends after nearly 2 decades
The state's case against local businessman accused of rhino horn trafficking, Dawie Groenewald finally came to conclusion last week after nearly two decades.
2 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Aanlynveilings vat vlam, ook vir Ons Winkel
Voor Covid-19-grendeltyd, was 'n veiling 'n plek om saam met mense wat dieselfde belangstellings het, te kuier, en soms heelwat meer vir items te haal, as deur die gewone kanale.
2 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Dads take centre stage at 'Daddy and Me' ballet
Tutus, ties and plenty of tenderness filled the studio on Saturday as the Melisa Gilfillan Dance Academy (MGDA) hosted its first Father's Day feature event, the 'Daddy and Me' ballet class.
1 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Healing through interaction with horses at Harmony Hooves
A new equine-assisted therapy centre is helping children, teenagers and adults build confidence, develop life skills and improve their emotional well-being through meaningful interactions with horses.
1 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Naald, gare en groot drome vir Corli Osmers
Corli Osmers (23) het reeds op 'n jong ouderdom besef dat modeontwerp deel van haar DNS is. Tydens die Covid-19-pandemie het sy as 17-jarige in haar kamer gesit en klere ontwerp.
1 mins
June 25, 2026
Polokwane Observer
Ondersteun dié projek om Schalk (4) se operasie te help befonds
Op vierjarige ouderdom het Schalk Junior Nel bykans meer tyd in die hospitaal, as by die kleuterskool deurgebring.
2 mins
June 25, 2026
Listen
Translate
Change font size
