कोशिश गोल्ड - मुक्त
Sassa wil bedrog met toelae uitroei
Klerksdorp Midweek
|July 08, 2025
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Sassa het verlede week bekendgemaak dat maatskaplike toelaes tans hersien word om begunstigdes wat vermoedelik ander bronne van inkomste het wat nie bekend gemaak is toe hulle om toelaes aansoek gedoen het nie, uit te vang.
-
Volgens die maatskaplike bystand raam-werk, word begunstigdes wetlik verplig om alle inkomstebronne tydens hul aanvanklike aansoek volledig bekend te maak. Hulle is ook verplig om Sassa in kennis te stel van enige veranderinge aan hul finansiële omstandighede nadat hul aansoek goedgekeur is.
Versuim om aan hierdie vereistes te voldoen, is 'n oortreding van die wet en kan regstellende stappe tot gevolg hê.
यह कहानी Klerksdorp Midweek के July 08, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Klerksdorp Midweek से और कहानियाँ
Klerksdorp Midweek
Police discover missing woman in shallow grave
A woman was killed and buried in a shallow grave in a shack. The motive for the killing is unknown.
1 min
October 28, 2025
Klerksdorp Midweek
Onderwysers verdien 'n jaar, nie net 'n dag nie
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die SAOU het soos etlike ander instansies Wêreld Onderwyserdag gevier. In Klerksdorp, moes leerlinge van KHS twee-keer kyk toe van hul onderwysers op Vrydag 17 Oktober in skoolklere by die skool opdaag. Alles in die gees van Onderwyserdag.
2 mins
October 21, 2025
Klerksdorp Midweek
Visit Faan Meintjes for mahala
The Faan Meintjes Nature Reserve just outside the city is a national treasure.
1 min
October 14, 2025
Klerksdorp Midweek
Sport en musiek = fantastiese Sewesfees
Die 15de Sewesfees het die afgelope naweek plaasgevind en die organiseerders is besig om asem te skep na die opwindende fees.
1 min
October 07, 2025
Klerksdorp Midweek
Besige sportnaweek lê voor
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Een van die land se grootste en oudste sportfeeste vind eerskomende naweek plaas.
1 min
September 30, 2025
Klerksdorp Midweek
World's best shooters welcomed
The prestigious International Practical Pistol Shooting Association (IPSC) World Shoot Handgun Championship opening ceremony on Sunday afternoon September 21 in Klerksdorp was a highlight for the more than 1 700 international sport shooters competing in the championship.
1 min
September 23, 2025
Klerksdorp Midweek
Bring your voice to prayer walk
Believers are invited to participate in the prayer walk and worship at Solid Ground on Saturday September 20.
1 min
September 16, 2025
Klerksdorp Midweek
Dog show a delight
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The Orkney and Klerksdorp Animal Shelter's fundraiser, dog show and family fun day took place over the weekend.
1 min
September 09, 2025
Klerksdorp Midweek
"Willerste Noord-Weste" the usual fun on arrival of spring
At last spring has practically sprung at the Willerste Noord-Weste lentefees of die \"Hervormde Kerk Rustenburg-Suid\" (Dutch Reformed Church Rustenburg South) on Saturday, 30 Augustus.
1 min
September 02, 2025
Klerksdorp Midweek
Klara Klets maak leer pret
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - As jy op soek is na positiewe, opvoedkundige aanlynvermaak vir die kleinspan, dan is Klara Klets die antwoord.
1 mins
August 26, 2025
Listen
Translate
Change font size
