Sassa wil bedrog met toelae uitroei
Klerksdorp Midweek
|July 08, 2025
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Sassa het verlede week bekendgemaak dat maatskaplike toelaes tans hersien word om begunstigdes wat vermoedelik ander bronne van inkomste het wat nie bekend gemaak is toe hulle om toelaes aansoek gedoen het nie, uit te vang.
-
Volgens die maatskaplike bystand raam-werk, word begunstigdes wetlik verplig om alle inkomstebronne tydens hul aanvanklike aansoek volledig bekend te maak. Hulle is ook verplig om Sassa in kennis te stel van enige veranderinge aan hul finansiële omstandighede nadat hul aansoek goedgekeur is.
Versuim om aan hierdie vereistes te voldoen, is 'n oortreding van die wet en kan regstellende stappe tot gevolg hê.
Diese Geschichte stammt aus der July 08, 2025-Ausgabe von Klerksdorp Midweek.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Klerksdorp Midweek
Klerksdorp Midweek
Safety resolutions for the New Year
As people prepare to welcome the New Year, security companies are calling on homeowners, businesses, and communities to include safety-focused resolutions in their 2026 plans.
2 mins
December 16, 2025
Klerksdorp Midweek
Skitterende liggies
Die Potch Liggiefees helder die studentestad op en talle Klerksdorpers besoek dit elke jaar.
1 min
December 16, 2025
Klerksdorp Midweek
Verskeie Geloftefeeste om te besoek
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - 16 Desember staan deesdae bekend as Versoeningsdag.
1 mins
December 09, 2025
Klerksdorp Midweek
La Hoff gets tarred
Pothole-riddled roads are a thing of the past in La Hoff
1 min
December 02, 2025
Klerksdorp Midweek
Best Frontline worker of the year
- The 2025 National Batho Pele and Innovation Awards were held at Emperors Palace over the weekend and a Klerksdorp educator took the honours.
1 min
December 02, 2025
Klerksdorp Midweek
Kersmark bied ontbyt saam met Kersvader
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Dit is weer tyd vir Triest se jaarlikse Kersmark.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Toys for joy
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Predators Motorcycle Club will present the annual Toys for Joy event this weekend.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Vaaldam maak vyf sluise oop
Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Inwoners langs die Vaalrivier is op hul hoede vir stygings in die Vaalrivier se watervlak, na deurdringende reën die afgelope naweek geval het.
1 min
November 18, 2025
Klerksdorp Midweek
Severe weather alert issued for this week
Weather SA issued a yellow level 2 warning for severe thunderstorms until Sunday November 16.
1 min
November 11, 2025
Klerksdorp Midweek
Stadsraad nie gesteur deur hof
As die Matlosana Munisipaliteit nie teen Woensdag 5 November aan die Noordwes Hooggeregshof se bevel oor die Klerksdorp-rioolaanleg voldoen nie, sal AfriForum voortgaan om 'n klag van minagting van die hof in te dien.
1 min
November 04, 2025
Listen
Translate
Change font size

