कोशिश गोल्ड - मुक्त
Hekkie-flater trek aandag by ASWD-kampioenskappe
George Herald
|George Herald
Die Atletiek Suid-Afrika (ASA) kwalifiserende byeenkoms, wat die afgelope naweek in Oudtshoorn plaasgevind het, het wyd kommentaar oor die bevoegdheid van ASWD om byeenkomste op hierdie skaal aan te bied ontlok.
Atlete spring weg tydens een van die hardloop items.
(Foto: Johann Coetzer)
Die kritiek het veral ontstaan omdat atlete in SWD hierdie byeenkoms gebruik om te kwalifiseer vir ASA-byeenkomste om nasionaal te kan deelneem.
Een van die voorvalle wat die meeste aandag getrek het, was tydens die 400 mhekkies vir o. 18-seuns, toe die derde hekkie in een van die atlete se bane ontbreek het. Dit het daartoe gelei dat die atleet die wedloop van voor af moes aanpak.
'n Video van die voorval het kort daarna wyd op sosiale media versprei.
Na aanleiding van die voorval is verskeie klagtes deur die atletiekgemeenskap geopper. Dit sluit onder meer in dat daar nie elektroniese tydsberekening vir baanitems vertoon is nie, dat medaljes nie aan deelnemers oorhandig is nie, foute op programme, dat sommige uitslae verkeerd deurgegee is, en vrae oor die bevoegdheid van tegniese beamptes.
Volgens 'n ouer wat bekend is met atletiekadministrasie en wat die insident gesien het, was die hoofoorsaak van die insident die feit dat daar nie 'n tegniese beampte teenwoordig was nie.
Die opstel van die hekkies is vir kinders gelos terwyl die tegniese beampte dit nie gekontroleer het nie.
Die beampte het eers opgedaag na die insident plaasgevind het.
यह कहानी George Herald के George Herald संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
George Herald से और कहानियाँ
George Herald
Chess, coding and leadership at Conville Primary
Ayesha Arends (Grade Six) is making history as the first-ever Conville Primary learner selected for the George Chess Team, which will compete in the Eden Chess Trials this Saturday, 14 March.
1 min
George Herald
George Herald
U3A offers a varied and interesting programme
The University of the Third Age (U3A) George has a varied and interesting programme of events lined up for the rest of March.
1 mins
George Herald
George Herald
Blondie sterf kort na dreigement
Chandré Vorster (32), of Blondie, soos haar vriende en familie haar genoem het, sou op 29 Maart haar 33ste verjaarsdag vier.
2 mins
George Herald
George Herald
Yorkies teach Grade 3s about animal care
York High School's learners recently concluded a series of animal welfare lessons for the Grade Threes of Conville Primary School, as part of the school's outreach programme aimed at promoting responsible pet care in the community.
1 min
George Herald
George Herald
Blasting to temporarily close down N9 to Herold
Roadworks on the N9 between the N12 and Herold may frustrate motorists for the next few years, but this long-awaited upgrade is considered necessary to improve safety and the driving conditions on this increasingly busy route.
1 min
George Herald
George Herald
Van Druten murder case postponed
Bevan van Druten (53), who is accused of murdering his girlfriend, Nicky van Heerden (54), caused a spectacle again when he briefly appeared in the Plettenberg Bay Magistrate's Court on 6 March.
1 min
George Herald
George Herald
Musiekaand kombineer klassieke rock en koorklanke
Musiekliefhebbers kan uitsien na 'n besondere aand wanneer die internasionaal bekroonde kunstenaar, Joseph Clark, saam met plaaslike kore optree in die produksie Queen & Choirs.
1 min
George Herald
George Herald
'n Tweede kans op lewe vir Lucky Luke
Wat as 'n doodgewone aand begin het, het binne minute in 'n lewe-of-dood-stryd vir Luke, 'n vyfjarige spanjoel (cocker spaniel) van George verander.
1 mins
George Herald
George Herald
World-class pianist set for George Music Society concert
George audiences are in for an evening of world-class classical music when Dr Amit Yahav performs for the George Music Society at the George Arts Theatre at 18:30 on Tuesday 17 March.
1 min
George Herald
George Herald
Proposed labour law changes could double retrenchment pay
The new Labour Laws (Employment Laws) Amendment Bill proposes a doubling of severance pay, as well as increased powers for the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) to simplify procedures and reduce backlogs.
2 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
