कोशिश गोल्ड - मुक्त

Byeboere voel IMPAK van droogte en brande

George Herald

|

George Herald

Byeboere in die Suid-Kaap en Klein-Karoo, wat toenemend weens die voortslepende droogte sukkel om hul swerms aan die lewe te hou, sê die onlangse brande in die streek is 'n dubbele slag vir hulle bedryf.

- Alida de Beer

Byeboere voel IMPAK van droogte en brande

Blokoms speel 'n belangrike rol in die byebedryf in die Suid-Kaap.

Weens die droogte het die blommetjies in fynbosveld nie meer nektar nie, en boonop is groot dele veld in die brande vernietig, wat eers oor twee of drie jaar sal herstel.John Stoltz, 'n bestuurslid van die Suid-Kaap Byebedryfvereniging, sê as daar nie behoorlike reën voor die winter val nie, staar die bedryf 'n krisissituasie in die gesig. "Ons het nie nou 'n krisis nie, hoewel die boere toenemend hul bye moet voer, en dit is duur."

Stoltz het korwe in die onlangse brande by Aalwyndal, Mosselbaai, verloor. As byeverwyderingspesialis in die dorp was dit een van die persele waarheen hy die swerms gewoonlik vir rehabilitasie geskuif het, 'n proses met hoë insetkoste en wat toewyding verg.

"'n Mens moet mooi begroot. Ek moet 'n nuwe plek vind wat nie te ver van die dorp af is nie, nuwe byekaste koop, bye vang, en hulle dan versterk sodat meer swerms vorm."

George Herald से और कहानियाँ

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size