कोशिश गोल्ड - मुक्त
Handige wenke om kinders veilig te hou dié vakansie
George Herald
|December 11, 2025
Met die Desembervakansie wat landswyd momentum kry, waarsku Badisa dat kinders hierdie jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko's blootgestel kan wees.
-
"Die kombinasie van langer dae sonder toesig, veranderde roetines, verhoogde alkoholgebruik en die algemene feestyd-druk lei jaarliks tot 'n styging in voorvalle waarin kinders se veiligheid in gedrang kom," se Karoline September, 'n maatskaplike werker by Badisa.
Weet altyd waar jou kinders is
September sê die belangrikste beginsel is eenvoudig: ouers moet te alle tye weet waar hul kinders is. "Wanneer kinders sonder toesig rondbeweeg, veral in die vakansie, word hulle blootgestel aan gevaar. Probeer so ver moontlik om kinders by die huis besig te hou sodat hulle nie in die strate hoef rond te dwaal nie. As jy 'n werkende ouer is, moet jy jou kinders in betroubare sorg plaas," sê sy.
Kuier verantwoordelik
यह कहानी George Herald के December 11, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
George Herald से और कहानियाँ
George Herald
International teen pianist to play in George
The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.
1 min
George Herald
George Herald
High court rules against ANC with costs
The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.
1 mins
George Herald
George Herald
Glenwood House celebrates 20 years
This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.
1 min
George Herald
George Herald
Low scores in SWD premier league
Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.
1 min
George Herald
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'
Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.
1 min
George Herald
George Herald
Garden Route Badgers women stumble again
It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.
1 min
George Herald
George Herald
Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn
Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.
1 min
George Herald
Listen
Translate
Change font size
