Facebook Pixel Katte afgemaai deur gifdoder in Bos en Dal | George Herald - newspaper - इस कहानी को Magzter.com पर पढ़ें

कोशिश गोल्ड - मुक्त

Katte afgemaai deur gifdoder in Bos en Dal

George Herald

|

George Herald

Diereliefhebbers in Braambosstraat, Bos en Dal, is in skok nadat 'n klomp katte glo in die laaste paar maande deur 'n buurman vergiftig is.

- Kristy Kolberg

Hulle waarsku dat die gif wat gebruik word, nie net troeteldiere bedreig nie, maar ook 'n gevaar vir kinders kan inhou. Veeartse het intussen bevestig dat die diere aan gif blootgestel is.

Een van die slagoffers was Popcorn, 'n kat wat al 12 jaar deel van sy eienaar, Coleika Wagener, se lewe was.

“Hy was soos 'n mens. Baie netjies en vol fiemies. Hy het glad nie daarvan gehou om vuil te wees nie. Hy het nooit na die bure toe gegaan nie, want almal het honde. Hy was altyd by die huis en het nie sommer enigiets geëet nie,” vertel sy.

Toe bure onlangs begin vertel dat hul katte vergiftig is, het Wagener Popcorn binnenshuis probeer hou. Maar op 'n Sondag 17 Augustus is die geliefde troeteldier dood in 'n buurman se erf aangetref ná daar reeds 'n poging aangewend was om hom 'n week vroeër te vergiftig.

George Herald

यह कहानी George Herald के George Herald संस्करण से ली गई है।

हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।

क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं?

George Herald से और कहानियाँ

George Herald

Chess, coding and leadership at Conville Primary

Ayesha Arends (Grade Six) is making history as the first-ever Conville Primary learner selected for the George Chess Team, which will compete in the Eden Chess Trials this Saturday, 14 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

U3A offers a varied and interesting programme

The University of the Third Age (U3A) George has a varied and interesting programme of events lined up for the rest of March.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Blondie sterf kort na dreigement

Chandré Vorster (32), of Blondie, soos haar vriende en familie haar genoem het, sou op 29 Maart haar 33ste verjaarsdag vier.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

Yorkies teach Grade 3s about animal care

York High School's learners recently concluded a series of animal welfare lessons for the Grade Threes of Conville Primary School, as part of the school's outreach programme aimed at promoting responsible pet care in the community.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Blasting to temporarily close down N9 to Herold

Roadworks on the N9 between the N12 and Herold may frustrate motorists for the next few years, but this long-awaited upgrade is considered necessary to improve safety and the driving conditions on this increasingly busy route.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Van Druten murder case postponed

Bevan van Druten (53), who is accused of murdering his girlfriend, Nicky van Heerden (54), caused a spectacle again when he briefly appeared in the Plettenberg Bay Magistrate's Court on 6 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Musiekaand kombineer klassieke rock en koorklanke

Musiekliefhebbers kan uitsien na 'n besondere aand wanneer die internasionaal bekroonde kunstenaar, Joseph Clark, saam met plaaslike kore optree in die produksie Queen & Choirs.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

'n Tweede kans op lewe vir Lucky Luke

Wat as 'n doodgewone aand begin het, het binne minute in 'n lewe-of-dood-stryd vir Luke, 'n vyfjarige spanjoel (cocker spaniel) van George verander.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

World-class pianist set for George Music Society concert

George audiences are in for an evening of world-class classical music when Dr Amit Yahav performs for the George Music Society at the George Arts Theatre at 18:30 on Tuesday 17 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Proposed labour law changes could double retrenchment pay

The new Labour Laws (Employment Laws) Amendment Bill proposes a doubling of severance pay, as well as increased powers for the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) to simplify procedures and reduce backlogs.

time to read

2 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size