कोशिश गोल्ड - मुक्त

Verwoestende greep van dobbelary

George Herald

|

July 17, 2025

Dobbelverslawing is besig om landwyd 'n verwoestende greep op duisende mense se lewens te kry, en dit gebeur dikwels stil-stil, sonder dat familielede of kollegas dit agterkom - tot dit soms te laat is.

- Lizette da Silva

Ook hier in George en omliggende gebiede skilder inwoners 'n donker prentjie.

Hoewel dobbelary dikwels as 'n onskuldige tydverdryf beskou word, wys onlangse navorsing deur die Nasionale Dobbelraad (NGB) dat dit toenemend as 'n oorlewingsmeganisme gebruik word, veral deur mense in finansiële nood.

George Herald is bewus van verskeie gevalle waar aanlyn dobbelary selfs tot selfdood gelei het.

Volgens die NGB het dobbelary in Suid-Afrika van 30,6% in 2017 in net ses jaar meer as verdubbel tot 65,7% in 2023.

In sommige provinsies is die syfer so hoog soos 79%. Die grootste groei is in aanlyn dobbelary, spesifiek sportweddenskappe op selfone, dikwels tydens werksure of selfs deur die nag.

Die sosio-ekonomiese studie toon dat:

• weddenskappe van 13% (2017) tot 46% (2023) gestyg het.

• 31% van dobbelaars tekens van probleemdobbel toon, vergeleke met net 5,8% in 2017.

• 27% van dobbelaars maatskaplike toelae ontvang.

• 29% van volwassenes sê hulle ken minderjariges wat dobbel.

• die meeste dobbelaars tussen 25 en 34 jaar oud is, met deelname tussen mans en vroue feitlik gelykop.

'n Nuwe afhanklikheid

George Herald से और कहानियाँ

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size