कोशिश गोल्ड - मुक्त
HAAR PASSIE KOM UIT SEER
Die Son
|August 28, 2025
WANNEER Rachel Jaars (61) van Ravensmead deur die gange van die Tygerberg Hospitaal stap, dra sy meer as net haar vrywilligerskaartjie - sy dra die hoop van iemand wat al self in die dal van doodskaduwee geloop het.
As 'n palliative care worker help sy families om voor te berei vir die onvermydelike wanneer dokters alles in hulle vermoë gedoen het en daar niks meer is wat die mediese wetenskap kan bied nie.
"Dit is my passie," sê sy met 'n sagtheid in haar stem wat uit jare van pyn en genesing gebore is.
"Ek doen dit vrywillig omdat ek weet hoe dit voel om daar te wees."
Sy vertel haar reis tot hierdie roeping het begin met 'n hart-verskeurende verlies. "Toe my suster aan borskanker gesterf het, het die kanker so vinnig versprei en haar hele liggaam aangetas. Net haar brein was normaal," onthou Rachel.
"Ek was by haar en dit was nie vir my maklik nie, maar agterna kon sy tot rus kom en saggies sterf."
Hierdie ervaring het haar voorberei vir veral dit wat sy nie geweet het kom nie. Op die ouderdom van 23 is borskanker by haar gediagnoseer.
"Ek het gehuil, ek was in 'n toestand en het gevra: 'Hoekom ek?' Maar die Here was so kragtig," vertel sy.
यह कहानी Die Son के August 28, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Die Son से और कहानियाँ
Die Son
FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD
DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL
Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem
2 mins
May 07, 2026
Die Son
PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS
VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE
DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS
\"UNCLE touched me down there.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom
NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.
3 mins
May 07, 2026
Die Son
FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV
Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur
2 mins
May 07, 2026
Die Son
My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap
Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
Tornados wys vroeg wat in hulle steek
DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'
DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.
2 mins
May 07, 2026
Listen
Translate
Change font size
