कोशिश गोल्ड - मुक्त
DOOD NÁ HY OMGERY IS
Die Son
|August 28, 2025
'N FAMILIE van Rosemoor in George is gebroke ná die dood van hulle geliefde seun.
L-Junior Jones (21) se lewe het skielik tot 'n einde gekom nadat hy op 9 Augustus omgery is, amper twee weke in die hospitaal was en toe op 22 Augustus in die Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad aan sy beserings beswyk het.
L-Junior is die betrokke dag in die teenwoordigheid van familie, vriende en omstanders omgery.
Chad Oosthuizen, een van sy vriende, sê die dood van sy vriend voel steeds onwerklik.
"Ons het die Vrydagaand nog lekker gedrink en toe loop ons huis toe. Daar was 'n stryery tussen van ons vriende," vertel Oosthuizen hartseer.
Volgens Oosthuizen het L-Junior die stryery probeer keer en na een van sy vriende begin slaan.
"Ek het hom gekeer en gesê: 'My bra, wat maak jy dan nou? Dis dan jou vriend, dié!"
Oosthuizen het toe vir L-Junior op die sypaadjie, net sowat twee huise van sy huis af, probeer paai en afkoel. Die volgende oomblik hoor hulle net mense skree: "Woah! Woah!"
Toe Oosthuizen weer sien, kom daar 'n BMW en stamp hulle van die sypaadjie af.
Gesleep
यह कहानी Die Son के August 28, 2025 संस्करण से ली गई है।
हजारों चुनिंदा प्रीमियम कहानियों और 10,000 से अधिक पत्रिकाओं और समाचार पत्रों तक पहुंचने के लिए मैगज़्टर गोल्ड की सदस्यता लें।
क्या आप पहले से ही ग्राहक हैं? साइन इन करें
Die Son से और कहानियाँ
Die Son
Vuvuzela ofte nie, Mzansi is reg
UNIEMAAND is sinoniem met Jeugmaand.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
SKAAM KIND PRAAT NOU LAND EN SAND
VANDAG staan sy voor 'n klaskamer as onderwyseres, lei 'n internasionale bediening as profetes en inspireer honderde mense deur dans en geloof.
2 mins
June 11, 2026
Die Son
'Eina, eina ...' toe sterf Marquin (10) skielik ná beenbesering
URE nadat hy oor pyn gekla het, het die stemmetjie van die 10-jarige Marquin Bruintjies vir altyd stil geraak.
3 mins
June 11, 2026
Die Son
BAFANA IS NOU IN MEXICO SE JAART
Broos-hulle sal net soos in 2010, at least wil score
2 mins
June 11, 2026
Die Son
DOODGELEM, GLO VIR 'N R2
Familie rou oor ontydige dood van lieflingseun
2 mins
June 11, 2026
Die Son
TRANSFORMASIE KRY VOORKEUR
Malgas, president van die Oostelike Provinsie Rugbyunie, het sy unie se transformasiebeleid sterk verdedig te midde van toenemende kritiek oor sy ingryping by die samestelling van die provinsie se jeugspanne.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Dis nou NFD op Hope se brood
HOPE FC, die ambisieuse sokkerklub van Bonteheuwel, het sy plek in die National First Division bespreek en sal volgende seisoen saam met Cape Town City op die tweede vlak van beroepsokker in Suid-Afrika meeding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Coach Lerm span nie die kar voor perde
MET die eerste ronde van die Suidwestelike Distrikte Superliga wat einde se kant toe staan, bevind die rugbyspan van Groot-Brak hom in 'n gunstige posisie om vir die boonste plekke op die punteleer mee te ding.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Swifts bring Hope vir talle sukkelaars
EERS was dit vier - en nou is dit net drie - en vroeg in Julie kan dit dalk ook net twee spanne wees wat uit die Derde Liga gerelegeer word.
1 mins
June 11, 2026
Die Son
Tragedie tref wéér die US se studente
NOG 'n tragedie het die Universiteit Stellenbosch (US) getref met die dood van nog 'n student.
1 min
June 11, 2026
Listen
Translate
Change font size

