Essayer OR - Gratuit
Raak betrokke, maak 'n verskil saam Solidariteit
Polokwane Observer
|December 11, 2025
Vroeër vanjaar het Solidariteit Helpende Hand 'n nuwe program geloods, spesiaal vir jong meisies: Dié program spits hom toe op kreatiewe en eerlike gesprekke met kundiges.
Borsprostese wat gebrei word deur vrywilligers by Solidariteit Helpende Hand.
Die doel is om die meisies te versterk en bemagtig, hulle selfvertroue te versterk en hulle harte te bemoedig. Taai Meraai fokus daarop om jong meisies die noodsaaklike lewensvaardighede aan te leer, en hiervoor span hulle kundiges uit die gemeenskap in.
Carol Ankiewicz van streeksorganiseerder by Solidariteit Helpende Hand Limpopo sê die aanleer van vaardighede, sluit alles in: "Van hoe om 'n knoop aan te werk, kos te maak en basiese selfdoenvaardighede, tot hoe om 'n kragprop te vervang. Die doel is om selfbeeld, selfstandigheid en 'n gevoel van bemeestering by jong meisies te bou."
Carol sê dat daar vanjaar een student in die stad is wat Helpende Hand kon ondersteun met 'n rentevrye studielening.
Cette histoire est tirée de l'édition December 11, 2025 de Polokwane Observer.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

