Essayer OR - Gratuit
Dr. Meyer skets blink toekoms vir plaaslike ekonomie
George Herald
|June 26, 2025
Op Dinsdagaand, 24 Junie, het dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, 'n groep sakelui in samewerking met die George-besigheidskamer in die George munisipale kantore toegespreek. Hy het sy visie vir ekonomiese groei in die Wes-Kaap, met 'n spesifieke fokus op die Tuinroete, met passie gedeel.
Ministeriële doelwitte
Meyer het vier kern doelwitte uitgelig:
• Bevordering van landbou-ontwikkeling;
• Bou van sterk verhoudings met die sakegemeenskap;
• Verseker voedselsekuriteit; en
• Uitbreiding van marktoegang vir Wes-Kaapse produkte.
Met sy agtergrond as voormalige Wes-Kaapse minister van finansies beklemtoon hy die belangrikheid van finansieel volhoubare strategieë. Sy passie vir die Tuinroete se potensiaal was duidelik, en hy het sy strategiese plan gedeel om ekonomiese groei van 3 tot 5% teen 2035 te bereik en minstens 200 000 nuwe werksgeleenthede in die provinsie te skep.
Die Wes-Kaap is reeds 'n topuitvoerder van vars produkte soos wyn en vrugte, en die Tuinroete kan volgens hom binnekort 'n nog groter bydrae lewer.
Uitdagings en geleenthede
Cette histoire est tirée de l'édition June 26, 2025 de George Herald.
Abonnez-vous à Magzter GOLD pour accéder à des milliers d'histoires premium sélectionnées et à plus de 9 000 magazines et journaux.
Déjà abonné ? Se connecter
PLUS D'HISTOIRES DE George Herald
George Herald
Smith Power brings world-class turf solutions to George
Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.
1 mins
George Herald
George Herald
KI-karikature groot pret, MAAR ...
Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.
2 mins
George Herald
George Herald
Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026
By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.
1 min
George Herald
George Herald
Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte
Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.
1 min
George Herald
George Herald
Great start for Badgers in one-day cup
The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole
Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.
1 min
George Herald
George Herald
Heidedal blink in nuwe rugbytruie
Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Jong atlete laat die rekords spat
Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.
1 mins
George Herald
George Herald
George Post Office neglected but operational
The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).
1 min
George Herald
George Herald
No major events for Rosemoor track
January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

