Intentar ORO - Gratis
Geloof dra hom deur stryd
Swartland Gazette
|June 30, 2026
Etienne Laubscher is 'n bekende figuur aan die Weskus - veral vir sy betrokkenheid by kanovaart en die Weskus-kanowedvaartgemeenskap.
Maar nege maande gelede het sy lewe skielik 'n dramatiese wending geneem toe hy vir 'n noodoperasie opgeneem is.
"Ná die noodoperasie het die medici geen idee gehad of ek twee weke, twee maande of twee jaar oor het nie," vertel hy.
Kort daarna het die diagnose gevolg: kolonkanker. 'n Tweede groot operasie was nodig, terwyl dokters ook bekommerd was oor kolle wat op sy lewer opgemerk is.
Die maande wat gevolg het, was gevul met onsekerheid, behandeling en eindelose wagtye. Chemoterapie met twee potensieel toksiese middels, gereelde besoeke aan drie hospitale en verskeie klinieke, asook lang ure op die pad, het deel van sy daaglikse werklikheid geword.
Esta historia es de la edición June 30, 2026 de Swartland Gazette.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Swartland Gazette
Swartland Gazette
Plant a tree, or 10 million, on Heritage Day
South Africa is preparing to plant 10 million trees on Heritage Day, 24 September, in what could become the country's largest environmental initiative in a single day.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Inwoners van Illingelethu betoog
'n Skare van ongeveer 350 inwoners uit Illingelethu, Malmesbury, het Donderdag (25 Junie) aan 'n wettige optog oor onwettige immigrante in die plaaslike gemeenskap deelgeneem.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Mamre dié keer wenner
Darling in agtmanstryd geklop
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Jong onnie kort nier ... en hulp
Nierversaking is onlangs by Alezade Brink, 'n 27-jarige onderwyseres van Redelinghuys, gediagnoseer en sy worstel met dié ernstige probleem.
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Krieketstories die wêreld oor
Marais Erasmus, 'n oud-onderwyser en oud-Swartlander, het Donderdagaand in 'n volgepakte saal in Malmesbury sy boek oor sy lewe as internasionaal gevierde krieketskeidsregter bekendge- stel.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Geloof dra hom deur stryd
Etienne Laubscher is 'n bekende figuur aan die Weskus - veral vir sy betrokkenheid by kanovaart en die Weskus-kanowedvaartgemeenskap.
2 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Trailblazers and Tastemakers talk
Innovation, entrepreneurship and regional collaboration took centre stage when Swartland Tourism hosted its inaugural Trailblazers and Tastemakers Summit at Meerhof Wine Estate on Friday (26 June).
1 mins
June 30, 2026
Swartland Gazette
Dagga in diep donkerte gekry
Verdagtes wat vermoedelik in die besit van onwettige dwelms is, is die afgelope Vrydag (26 Junie) deur lede van die Moorreesburg-polisie en wetstoepassingsbeamptes in hul voertuig op die N7-snelweg voorgekeer.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Twee dood in bendestryd
Twee mense is dood en 'n derde is steeds in 'n kritieke toestand nadat vermeende bendegeweld die afgelope Woensdagoggend (24 Junie) vroeg in Malmesbury uitgebreek het.
1 min
June 30, 2026
Swartland Gazette
Spogaand weer 'n groot sukses
Huis van Heerde se derde spogaand was onlangs 'n besondere hoogtepunt op die plaaslike sosiale kalender en het weer eens gewys wat moontlik is wanneer 'n gemeenskap vir 'n groter doel saamstaan.
1 mins
June 30, 2026
Listen
Translate
Change font size
