Intentar ORO - Gratis
Reën demp nie Palm Tyres se glans
Suid-Kaap Forum
|December 11, 2025
Nie eens swaar reën of die afwesigheid van twee van Atletiek SWD se uitblinkers kon Saterdag die geesdrif by die 29ste Palm Tyre-padwedlope kelder nie.
(Langeberg) op pad na sy oorwinning in die mans groot-meesterafdeling by Saterdag se Palm Tyres-padwedlope in George. Foto: Hugo Redellinghuys
(Hugo Redellinghuys)
Waar die George-opgaardam se vlak al benoud laag is, het hardlopers die vroegoggendbuie verwelkom - en met dieselfde ywer die nat strate aangedurf.
Hoewel Lloyd Bosman (Nedbank) elders in aksie was - hy het in Gqeberha deelgeneem - en sy klubmaat Melissa van Rensburg steeds van 'n besering herstel, het sowat 400 entoesiastiese atlete opgedaag om hul uithouvermoë in uitdagende omstandighede te toets.
Palm Tyre se wiele het glad gerol en wéér bewys waarom dié padwedloop een van die streek se gewildstes bly.
Halfmarathon: Maboza maak dit syne
Bruce Maboza (Nedbank) het van die eerste kilometer af die pas aangegee en nooit teruggekyk nie. Hy het die 21,1 km-roete in 'n indrukwekkende 1:13:30 voltooi om eerste oor die eindstreep te draf.
Sy klubmaat Luciano Squire het sterk gevolg en tweede geëindig in 1:17:06, met Outeniqua Harriers se Jerome Ferland kort op sy hakke in 1:17:22 vir die derde plek.
Esta historia es de la edición December 11, 2025 de Suid-Kaap Forum.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak
Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Drinkwaterkrisis in Witsand
WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe
GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seagulls se diepte beïndruk
Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton
Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag
Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas
Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai
STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane
Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg
Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

