Intentar ORO - Gratis
Daar is beslis lewe na sewentig
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
Die lewe gaan voort na sewentig en dit hoef nie in 'n leunstoel voor die televisie te wees nie.
Maggie Steyn van Stilbaai het 'n passie vir ouer mense en sy glo dat samesyn 'n belangrike deel van jou gesondheid uitmaak. Te veel mense onttrek van die samelewing na aftrede en beland dan eensaam en alleen voor die televisie of op die stoep en dan kwyn hulle stadig maar seker weg.
Noudat die warmer dae aanbreek is dit ook die ideale tyd om bietjie uit te kom en daarom het Maggie 'n partytjie gereël vir mense van sewentig en ouer.
Esta historia es de la edición Suid-Kaap Forum de Suid-Kaap Forum.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak
Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Drinkwaterkrisis in Witsand
WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe
GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Seagulls se diepte beïndruk
Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton
Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag
Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas
Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai
STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane
Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg
Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

