Facebook Pixel Regte krieketblad binnekort 'n realiteit | Suid-Kaap Forum - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com
Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Obtenga acceso ilimitado a más de 9000 revistas, periódicos e historias Premium por solo

$149.99
 
$74.99/Año

Intentar ORO - Gratis

Regte krieketblad binnekort 'n realiteit

Suid-Kaap Forum

|

July 25, 2025

Die droom van 'n regte krieketblad vir Heidelberg United-krieketklub blyk binnekort 'n realiteit te word met die bekendmaking van die tenderproses vir die aanleg van twee sintetiese blaaie om die sport te bedryf.

- Clive Pretorius

Regte krieketblad binnekort 'n realiteit

Die proses is Dinsdag 15 Julie met 'n ontmoeting tussen amptenare van die munisipaliteit, verteenwoordigers van vyf maatskappye wat sal tender, asook die voorsitter en sekretaris van die plaaslike krieketklub van stapel gestuur.

Baanblaaie vir amptelike gebruik sal moontlik vir die 2026/27-krieketseisoen gereed sal wees.

MÁS HISTORIAS DE Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Inverroche ploeg terug in Tuin-Op-Die-Brak

Die werkers van Inverroche, wêreldbekende vervaardiger van uitstaande jenewer by Stilbaai, het Tuin-Op-Die-Brak onlangs besoek om meer te wete te kom van fynbos.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Drinkwaterkrisis in Witsand

WITSAND - Skok en groot kommer heers onder inwoners nadat onafhanklike watermonsters ernstige bakteriële besoedeling in plaaslike drinkwater bevestig het.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Evergreens stuur Heibi stert tussen die bene huis toe

GEORGE - Evergreens-rugbyklub, verdedigende kampioene moes Saterdag alles op sy tuisveld uithaal, om verlede seisoen se naaswenners, Heibi, naelskraap met die stert tussen die bene huis toe te stuur.

time to read

2 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Seagulls se diepte beïndruk

Seagulls het Saterdag 18 April behoorlik op die Graveyard in Melkhoutfontein baljaar en al drie Riversdal se spanne met die kous oor die kop huis toe gestuur.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Riversdal Blues val kort teen sterk Bridgton

Riversdal Blues het die afgelope naweek op hul tuisveld by die Riverville-stadion teen Bridgton-rugbyklub van Oudtshoorn kragte gemeet, maar moes in al drie wedstryde die knie buig.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kairos Senior Sekondêr vier 32ste verjaarsdag

Kairos Senior Sekondêr het Vrydag 17 April hul 32ste bestaansjaar gevier.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Vryetuiniers vereer met sertifikate en diplomas

Die Vryetuiniers van Riversdal het onlangs rede gehad om fees te vier toe hulle tydens 'n spesiale geleentheid met sertifikate en diplomas vereer is.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Servamus Eiendomme Splinternuwe kantore in Stilbaai

STILBAAI - Gerhardt Oosthuizen, prinsipaal van Servamus Eiendomme, het Donderdag 2 April hul splinternuwe kantore in die Plattebosch-sentrum aan 'n klompie uitgelese gaste bekendgestel.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Langeberg-atlete blink uit by Twee Oseane

Atlete van die Langebergatletiekklub het onlangs sterk vertonings gelewer tydens die gewilde Twee Oseanemarathon in Kaapstad.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-rolbalklub troef Helderberg

Helderberg-rolbalklub het Saterdag 18 April met ses spanne 'n vriendskaplike toernooi teen Stilbaai-rolbalklub gespeel.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size