Facebook Pixel Geure lok ondersteuners na MOTHS se potjiekoskompetisie | Polokwane Observer - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com
Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD

Obtenga acceso ilimitado a más de 9000 revistas, periódicos e historias Premium por solo

$149.99
 
$74.99/Año

Intentar ORO - Gratis

Geure lok ondersteuners na MOTHS se potjiekoskompetisie

Polokwane Observer

|

November 06, 2025

'n Potjiekoskompetisie was nog altyd 'n gewilde saamkomplek en verlede Saterdag se potjiekoskompetisie wat deur die Botha Skuilgat van die Agbare Orde van die Staaldakke (MOTHS) aangebied is, was nie 'n uitsondering nie.

- Barry Viljoen

Die terrein by die Peacehaven Behuisingsprojek was vroegoggend reeds 'n miernes terwyl deelnemende spanne opgedaag het om hul stalletjies, wat ook beoordeel is, op te slaan in 'n poging om die beoordelaars te beïndruk.

Beoordelaars Kelly Fowlds en Jeanne Smith het 'n moeilike taak gehad om die wenners te bepaal en moes meer as een keer proe om tot 'n beslissing te kom. Die spanlede het natuurlik hul beste voorgesit om seker te maak dat hul stalletjies en uitrustings die nodige atmosfeer skep om die beoordelaars se aandag te trek.

MÁS HISTORIAS DE Polokwane Observer

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Yin-yang grades Lim karatekas

Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Oefen met ‘n verskil saam met Daniël

Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof

'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

108 golfers tee off in Round Table Golf Day

The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Unieke poppe danksy vlytige hande

Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Club wraps up trials ahead of league

Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.

time to read

1 min

February 26, 2026

Polokwane Observer

Polokwane Observer

Fighting for lifeline treatment for son

At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid

Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.

time to read

1 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Nog 5 miljoen dossisse in Maart

Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek

time to read

2 mins

February 26, 2026

Polokwane Observer

Oom Attie se lewe gevier

Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter

time to read

2 mins

February 26, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size