Intentar ORO - Gratis
'n Familie se hart vir die natuur inspireer reservaat
George Herald
|December 11, 2025
"Ons kon nie net toekyk en stilbly terwyl die verwoesting onder almal se neuse plaasvind nie.
Ons móés iets doen.Die familie wat 300 hektaar grond rondom Voëlklip by Heroldsbaai gekoop het om dit in 'n natuurreservaat te omskep, se eerlike en uitsluitlike visie is die rehabilitasie en bewaring van die gebied vir toekomstige geslagte.
George Herald het onlangs berig dat Fynbos Eiendomme, 'n maatskappy van 'n Stellenbosse familie, die grond bekom het vir hierdie doel. Jan Vreken, die familie se spreekbuis en uitvoerende hoof van die maatskappy, het geantwoord op mense wat skepties staan teenoor die aankondiging.
Hy sê die familie het diep wortels in die Tuinroete. Hulle het in die laat tagtigs begin om hul vakansies in Heroldsbaai deur te bring.
"Soos baie mense wat grootgeword het met vakansies in Heroldsbaai, het ons geslagte se herinneringe wat aan hierdie kuslyn gekoppel is - om in die heuwels rond te klouter, die fynbos te verken en lang somervakansies hier deur te bring. Daardie verbintenis is waar ons liefde vir die natuur vandaan kom."
Esta historia es de la edición December 11, 2025 de George Herald.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
