Intentar ORO - Gratis
Gekontrakteerde spelers vir 2026-seisoen
George Herald
|December 11, 2025
Die SWD Arende het reeds die volgende spelers vir die 2026-seisoen gekontrakteer:
-
Carel le Roux
Spanne: SA Sewes, Pumas, Enisei-STM (Rusland) en Blou Bulleontwikkelingsroete.
Opsomming: 'n Kragtige en dinamiese losvoorspeler met 'n sewesagtergrond, hoë werktempo en sterk bydrae tot die spel. Het Curriebekerrugby vir die Pumas gespeel en Europese ervaring by Enisei opgedoen.
Matthew Gray
Spanne: Maties (kaptein) en Griffons (Curriebeker).
Opsomming: 'n Gerespekteerde tweederyspeler bekend vir leierskap, vaste stelstukwerk en konsekwentheid. Het hom tydens sy tyd by die Griffons gevestig as 'n fisiese, betroubare slot.
Gideon van Wyk
Spanne: SA Skole, Vrystaat, Houston SaberCats (MLR) en SA Sewesontwikkelingsroete.
Opsomming: 'n Kragtige losvoorspeler met 'n uitstekende jeugagtergrond en professionele ondervinding in die VSA. Bekend vir sterk balhantering, goeie verdediging en hoë fiksheidsvlakke.
HD Stemmet
Esta historia es de la edición December 11, 2025 de George Herald.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE George Herald
George Herald
Smith Power brings world-class turf solutions to George
Smith Power Equipment, a trusted and established name in South Africa's agriculture and turf equipment industry for over 30 years, is proud to announce the grand opening of its new branch in George.
1 mins
George Herald
George Herald
KI-karikature groot pret, MAAR ...
Die eerste nuwe kunsmatige intelligensie (KI) tendens vir 2026 is sekerlik die prettige karikatuurprentjies wat skielik wyd en syd versprei word.
2 mins
George Herald
George Herald
Grootbrak-leeskring hou eerste byeenkoms van 2026
By die onlangse byeenkoms van die Grootbrak-leeskring het die skrywer Julio Agrella, 'n inwoner van die Tuinroete, oor vier van sy boeke uitgewei.
1 min
George Herald
George Herald
Eden Camerata reg vir multi- media-produksies en konserte
Die kamerkoor Eden Camerata, onder leiding van dr.
1 min
George Herald
George Herald
Great start for Badgers in one-day cup
The Garden Route Badgers started their Cricket SA One-day Cup campaign on a high last weekend with a seven-wicket victory against the Northern Cape Heat in Oudtshoorn.
1 min
George Herald
George Herald
Ashwin Willemse bring inspirasie na George-skole
Die Ebrahim Patel-gemeenskapsbekertoernooi se opbouprogram vir 2026 kry hierdie week momentum wanneer die voormalige Springbok en wêreldbekerwenner, Ashwin Willemse, twee rugbyklinieke in George aanbied.
1 min
George Herald
George Herald
Heidedal blink in nuwe rugbytruie
Heidedal Primêr het onlangs, danksy die ruim borgskap van Daisy Business Solutions, met groot dankbaarheid hul nuwe rugbyuitrustings vir die 2026-seisoen bekendgestel.
1 min
George Herald
George Herald
Jong atlete laat die rekords spat
Talle rekords het tydens die afgelope George-streekbyeenkoms gespat toe hoër-skoolatlete van regoor George mekaar die stryd aangesê het.
1 mins
George Herald
George Herald
George Post Office neglected but operational
The neglected state of the George Post Office building in York Street is a sad sight, but the branch is still operational despite uncertainty over the future of the South African Post Office (Sapo).
1 min
George Herald
George Herald
No major events for Rosemoor track
January demonstrate the facility's functionality and demand,\" Edwards said.
1 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size

