Intentar ORO - Gratis

Louis Massyn se 50ste Comrades help outistiese kinders

George Herald

|

George Herald

'n Lang verwagte droom het onlangs vir die Legacy Centre in Denneoord waar geword toe hul terapiekamer volledig met professionele apparate toegerus kon word danksy Outeniqua Harriers-hardloper, Louis Massyn.

- Alida de Beer

Louis Massyn se 50ste Comrades help outistiese kinders

Die sentrum is 'n privaat, nie-winsgewende organisasie wat onderrig verskaf aan kinders met spesiale behoeftes en outisme en die terapiekamer speel 'n onontbeerlike rol in die kinders se sensoriese integrasie.

Fondse is 'n nimmereindigende uitdaging en 'n volledig toegeruste terapiekamer het die sentrum bly ontwyk - totdat die 74-jarige Massyn vanjaar op die toneel verskyn het.

Hy het in Junie die eerste persoon geword om sy 50ste Comrades te voltooi en het dié geleentheid en groot mylpaal in sy loopbaan gebruik om in samewerking met Legacy Centre bewusmaking oor die sentrum te skep en vir hulle geld in te samel.

MÁS HISTORIAS DE George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size