Facebook Pixel Drome oor toekoms in filmbedryf neem vorm | George Herald - newspaper - Lee esta historia en Magzter.com

Intentar ORO - Gratis

Drome oor toekoms in filmbedryf neem vorm

George Herald

|

June 19, 2025

Die 20-jarige Duran Ruiters, 'n voormalige dramaleerder van Hoërskool George, se volharding om sy droom van 'n akteursloopbaan uit te leef, is besig om vorm aan te neem.

- Alida de Beer

Drome oor toekoms in filmbedryf neem vorm

Hy is tans saam met name soos Clint Brink, Zolisa Xaluva en Connie Ferguson op Netflix te sien in die derde seisoen van die reeks Kings of Jo'burg wat op Vrydag 13 Junie vrygestel is. Ferguson is ook die vervaardiger van die reeks.

"Dit was 'n ongelooflike ervaring om saam met mense van hulle kaliber te kon werk. Ek het só baie geleer en ek is geweldig opgewonde oor die toekoms," sê Ruiters.

Verfilming van die reeks het ongeveer vier maande geduur en het in Johannesburg en Kaapstad geskied. Ruiters speel die rol van Young Rip, 'n jongman wat vasgevang is in Johannesburg se onderwêreld, waar die Masire-familie regeer.

Ruiters het ook al sy verskyning gemaak in die TV-reekse Ouma Sarie, Juffrou X, Aunt Sylvia en Kelders van geheime, asook 'n kortfilm oor die Covid-inperking, Agter slot en grendel, waarin hy opgetree het terwyl hy nog in matriek was.

MÁS HISTORIAS DE George Herald

George Herald

George Herald

International teen pianist to play in George

The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

High court rules against ANC with costs

The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

Glenwood House celebrates 20 years

This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Low scores in SWD premier league

Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson

No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Elderly man robbed at ATM

A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Vermeende kabeldief loop sy rieme styf

Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'

Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Garden Route Badgers women stumble again

It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn

Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.

time to read

1 min

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size