Intentar ORO - Gratis
Willowmore se ouetehuis is die beste
George Herald
|June 19, 2025
My vrou is drie jaar gelede oorlede en ek het nie geweet waarheen nou nie. Ek kon nie meer met my Sassa-pensioen my verblyf bekostig nie. Toe daag 'n engel op en reël dat ek tydelik by 'n omgeemens in Danabaai kan gaan woon, waar ek toe twee maande darem 'n tuiste kon hê. Na die twee maande is ek terug George toe en woon toe vir vier maande by 'n vriendin en haar man. Intussen het hulle gehelp om vir my plek in 'n ouetehuis te soek.
Op 1 Mei 2023 het ek plek by Gert Greeff-tehuis in Willowmore gekry. Die vriendin en haar suster het alles gereël en my toe by die tehuis gaan aflaai.
Was dit nie vir hierdie mense nie, sou ek nooit die matrone, Annamarie, ontmoet het nie. Ek is baie vriendelik deur Annamarie ontvang en het sy my sommer dadelik tuis laat voel.
Esta historia es de la edición June 19, 2025 de George Herald.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE George Herald
George Herald
International teen pianist to play in George
The George Music Society invites all music lovers to its first concert for 2026.
1 min
George Herald
George Herald
High court rules against ANC with costs
The Western Cape High Court has ruled against the ANC in a case involving political campaign material, ordering the party to pay the George Municipality's legal costs.
1 mins
George Herald
George Herald
Glenwood House celebrates 20 years
This year, Glenwood House proudly celebrates 20 years of heart, heritage and excellence in education.
1 min
George Herald
George Herald
Low scores in SWD premier league
Die verdedigende kampioene, Union Stars I, het 'n nederlaag van 80 lopies gely in verlede naweek se SWD Premierliga-kompetisie teen hul Oudtshoorn-bure, die Harlequins Forces.
1 min
George Herald
George Herald
'No electricity increase without public input' - Mayor Johnson
No electricity tariff increases will be approved without a proper public participation process.
1 mins
George Herald
George Herald
Elderly man robbed at ATM
A 77-year-old man was robbed at an Absa ATM at the Heather Park Shopping Centre at about 18:00 on Tuesday 10 February.
1 min
George Herald
George Herald
Vermeende kabeldief loop sy rieme styf
Twee mans in 'n wit Opel-motor is op Woensdag 4 Februarie in Pacaltsdorp deur munisipale wetstoepassers voorgekeer en gesteelde koperkabels is na bewering in die motor gevind.
1 min
George Herald
George Herald
Michael Lindt op 'Die Groot Ontbyt'
Aanhangers van die plaaslike sanger, Michael Lindt, kan op Maandag 23 Februarie op Die Groot Ontbyt-televisieprogram op kykNET inskakel.
1 min
George Herald
George Herald
Garden Route Badgers women stumble again
It was another tough weekend for the Garden Route Badgers women's team after they suffered defeats in both the Hollywoodbets Pro50 and Pro20 matches against the DP World Lions at the Dobsonville Oval in Johannesburg.
1 min
George Herald
George Herald
Registrations now open for 2026 Nedbank Gravel Burn
Cycling enthusiasts may now register for the Nedbank Gravel Burn 2026, one of South Africa's most spectacular gravel riding adventures.
1 min
George Herald
Listen
Translate
Change font size
