Intentar ORO - Gratis
Vrou (73) kry glo fit en sterf by hof
Die Son
|October 23, 2025
'n Vrou van Klapmuts (73) het gister in die Paarl-landdroshof se gange gesterf.
Volgens die Departement van Justisie het die vrou die hof besoek om navraag te doen oor hoe om hulp te kry in verband met 'n kwessie van huishoudelike geweld.
Samuel Modipane, 'n woordvoerder van dié departement, sê hulle is hartseer oor die vrou se skielike heengaan. Hy sê die hofpersoneel sal traumaberading kry.
Die vrou het glo die afgelope week in die Paarl by familie gekuier.
Esta historia es de la edición October 23, 2025 de Die Son.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Die Son
Die Son
FAMILIE HET SEER OOR NEEF SE DOOD
DIE harte van 'n familie van die plaas Avalon by Kuilsrivier is stukkend nadat een van hulle doodgery is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
GIA DE VOS OP 'N ANDER LEVEL
Kuilsrivier se ystermeisie is sterk oppad na nasionale roem
2 mins
May 07, 2026
Die Son
PARTYE KOM OP VIR FADIEL ADAMS
VERSKEIE politieke partye het nou tot die verdediging gekom van Fadiel Adams, die NCC-leier, nadat hy Dinsdag by sy parlementêre woning in Pelican Park in hegtenis geneem is.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
DRIE UIT VIER SPANNE SAL NA GAMES SMILE
DIE laaste ronde van die SA Cup beloof om 'n naweek van hoë drama te wees in die geskarrel vir 'n plek in die Currie Cup.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
5-JARIGE MAAK KOOI NAT NÁ BEWERINGS
\"UNCLE touched me down there.
2 mins
May 07, 2026
Die Son
André moerig vir bedelaar, en sy ma moerig vir hom
NDRÉ Maarman, agter die stuur van sy posh motor, nader die rooi verkeerslig op die hoek van Fransie van Zijl-rylaan en Connaught-weg in Ravensmead stadig.
3 mins
May 07, 2026
Die Son
FRANKA MAAK TÓG LEKKE' TV
Jonk, plat op die aarde en reeds soos gesoute akteur
2 mins
May 07, 2026
Die Son
My lus hang uit, maar my vrou wil net slaap
Maar hier is ek vandag, diep in die dinges en wil graag hoor wat Antie te sê het.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
Tornados wys vroeg wat in hulle steek
DIE Wes-Kaap se Tornados het hulle gevestig as die vroeë voorloper in afdeling 2 van die Netball League nadat hulle in Durban onoorwonne geëindig het in die eerste ronde van die Power Week.
1 mins
May 07, 2026
Die Son
'GEE DAAI ILLEGAL HEFFINGS TERUG'
DIE Good-party sê die Stad Kaapstad moet die inkomste wat sedert laas jaar se heffings ingeskop het, aan belastingbetalers terugbetaal nadat die Kaapse hooggeregshof laas week dié verhoging ongeldig en onwettig verklaar het.
2 mins
May 07, 2026
Listen
Translate
Change font size
