Intentar ORO - Gratis
GELOOFSPRONG MET 'RUTH' AS INSPIRASIE
Bosveld Review
|July 31, 2025
"ELKE vrou kom op 'n punt in haar lewe waar dinge moeilik raak. Dan is dit uithouvermoë wat tel en vasklou aan die Here, want Hy dra jou deur jou omstandighede," sê Tracey Denkewitz.
"Daar is mense wat nog nooit 'n Bybel oopgemaak het nie - en die boodskap wat jy aan iemand oordra, kan dalk die enigste Bybel wees wat daardie persoon ooit ontvang. Daarom sê ek: 'Neem die sprong van geloof.'
Tracey, 'n formidabele vrou met 'n hart vol geloof, het in Stilfontein grootgeword. Tydens haar hoërskooljare het haar gesin na Springs verhuis, en op slegs 16-jarige ouderdom het sy haar hart verloor op Hein, met wie sy vandag nog gelukkig getroud is. Ná matriek het sy 'n kort blaaskans geneem en toe verder gaan studeer in voedselen kledingtegnologie aan die Vaaldriehoek Technikon in Vanderbijlpark.
Esta historia es de la edición July 31, 2025 de Bosveld Review.
Suscríbete a Magzter GOLD para acceder a miles de historias premium seleccionadas y a más de 9000 revistas y periódicos.
¿Ya eres suscriptor? Iniciar sesión
MÁS HISTORIAS DE Bosveld Review
Bosveld Review
Shopkeeper sentenced for rape and kidnapping of girl (13)
THE Mahwelereng Court on March 27 sentenced a 26-year-old Ethiopian national for the kidnapping and rape of a 13-year-old girl from Moshate village.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
Paassondag gevier met Sonsopkomsdiens
TERWYL die eerste lig van Paassondag stadig oor die Waterberge breek, en 'n sagte goue gloed die lug verf, het meer as 800 inwoners verlede Sondag hul pad gevind na die jaarlikse interkerklike Sonsopkomsdiens wat by Moorddrift langs die Nylrivier net buite die dorp gehou is.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
Community steps in to support ongoing pothole repair efforts
ROAD maintenance remains the responsibility of the municipality, but residents and local stakeholders have stepped in to support ongoing repair efforts.
1 mins
April 10, 2026
Bosveld Review
Neutboere ly onder diefstal
NEUTBOERE in die Mookgophongdistrik het 'n stryd met skelms wat in die nag inkom en dan onwettig neute pluk, aldus Hendrik Hattingh van die Heritage Protection Group (HPG).
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
Man arrested after crash, gun found
A 35-YEAR-OLD man was arrested on Sunday night after an unlicensed firearm was discovered in his vehicle following a crash along the N1 north of Mokopane.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
Man who sells sweets sentenced to three life terms for rape
PROVINCIAL police commissioner Lt Gen Thembi Hadebe has welcomed the sentence of a 65-yearold man for rape, saying it sends a strong message to perpetrators of genderbased violence and child abuse, particularly the most vulnerable members of society.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
Health targets better patient care in new finance year
THE Health Department has outlined a focused plan for the 2026/27 financial year, with a strong emphasis on improving patient care and restoring confidence in the public healthcare system.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
High Easter traffic volumes as travellers hit Lim roads
DESPITE a petrol price increase just before the long weekend, travellers still took to the roads in large numbers over Easter.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
FCS unit wants info on suspect
THE Mokopane family violence, child protection and sexual offences (FCS) unit appeals for information to track down a man who raped a 10-year-old girl in Sekgakgapeng village in the early hours of April 4, at around 04:00.
1 min
April 10, 2026
Bosveld Review
90 kersies vir Tannie Bettie
DIT is nie almal beskore om die gevorderde ouderdom van 90 jaar in goeie gesondheid te bereik nie.
1 mins
April 02, 2026
Listen
Translate
Change font size
