Weg!: Stapgids - 2023
Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD
Leer Weg!: Stapgids junto con más de 9000 revistas y periódicos con una sola suscripción
Ver catálogoSuscríbete sólo a Weg!: Stapgids
Cancelar en cualquier momento.
(Sin compromisos) ⓘSi no estás satisfecho con tu suscripción, puedes enviarnos un correo electrónico a help@magzter.com dentro de los 7 días posteriores a la fecha de inicio de la suscripción para recibir un reembolso completo. ¡Sin preguntas, lo prometemos! (Nota: No se aplica a compras de números individuales)
Suscripción digital
Acceso instantáneo ⓘSuscríbete ahora para comenzar a leer instantáneamente en el sitio web de Magzter, iOS, Android y las aplicaciones de Amazon.
En este número
In hierdie uitgawe van Weg! se Stapgids: Boesmansnek - Te voet tot in Lesotho!; Proe die soet van Suikerboschfontein; Kom kruip weg in die Groot-Winterhoek; Oorlogskloof - Die canyon bo die Knersvlakte; Naukluft - Is jy ratel genoeg vir dié roete?; Ontmoet Peter Slingsby, die man wat jou roetekaarte teken; Slenterstap in die Soutpansberg, Kouga-Baviaans en Blyderivierspoort en 4000km (!) op die VSA se Pacific Crest Trail.
Weg!: Stapgids Description:
Vanjaar se stapgids is weer propvol voorstelle wat jou sal help om ná die tyd van inperking in die buitelug te kom.
Is jy ’n stapgroentjie? Kies een van ons dagstappe, of doen ’n slenterstaproete in die Sederberg, die Baviaanskloof of langs die pragtige strande in die Oos-Kaap.
Het jy lus vir ’n groter uitdaging? Gaan stap in die Naukluft-woestyn, of deurkruis die Kruger – te voet!
Ons wys vir jou lekker naweekstaproetes in jou omgewing, neem jou na Suicide Gorge en Kilimandjaro, en verken van die ongerepste, asemrowendste dele van die Drakensberg.
Jy het nou genoeg op die rusbank gelê en TV kyk! Kry vandag nog jou eksemplaar van Weg! Stapgids en verken jou nuwe vryheid!
