Intentar ORO - Gratis
Huisgenoot Het jy Geweet? - Junior 2021

Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD
Leer Huisgenoot Het jy Geweet? junto con más de 9000 revistas y periódicos con una sola suscripción
Ver catálogoSuscríbete sólo a Huisgenoot Het jy Geweet?
Cancelar en cualquier momento.
(Sin compromisos) ⓘSi no estás satisfecho con tu suscripción, puedes enviarnos un correo electrónico a help@magzter.com dentro de los 7 días posteriores a la fecha de inicio de la suscripción para recibir un reembolso completo. ¡Sin preguntas, lo prometemos! (Nota: No se aplica a compras de números individuales)
Suscripción digital
Acceso instantáneo ⓘSuscríbete ahora para comenzar a leer instantáneamente en el sitio web de Magzter, iOS, Android y las aplicaciones de Amazon.
En este número
Het jy byvoorbeeld al gehoor van die piepklein seeperdjie wat langs Suid-Afrika se kus gevind is? (Gaan lees op bladsy 7 – hy is omtrent so groot soos ’n ryskorrel!) Of van miljardêrs soos Elon Musk, Richard Branson en Jeff Bezos se planne om gewone mense ruimte toe te stuur (bl. 56-57)? Of dat Everest, die hoogste berg ter wêreld, toe al die tyd hoër is as wat ons gedink het (bl. 46)? Dis sulke fassinerende feite wat ons in hierdie tydskrif bymekaar wou sit – sodat jy volgende keer as jou ma-hulle oor die nuus gesels, kan saampraat en sê: “Ja, maar het julle geweet dat…?”
Huisgenoot Het jy Geweet? Description:
Peper jou kinders jou gedurig met vrae oor alles en nog wat? Hier is die antwoord! Huisgenoot se Het Jy Geweet? bevat hope kindervriendelike illustrasies propvol feite wat jou kinders ure lank sal besig hou. En hulle sal mal daaroor wees om te kyk hoe die illustrasies in 3D lewe kry!