Huisgenoot: Maak dit Self - 2023
Vuélvete ilimitado con Magzter GOLD
Leer Huisgenoot: Maak dit Self junto con más de 9000 revistas y periódicos con una sola suscripción
Ver catálogoSuscríbete sólo a Huisgenoot: Maak dit Self
Cancelar en cualquier momento.
(Sin compromisos) ⓘSi no estás satisfecho con tu suscripción, puedes enviarnos un correo electrónico a help@magzter.com dentro de los 7 días posteriores a la fecha de inicio de la suscripción para recibir un reembolso completo. ¡Sin preguntas, lo prometemos! (Nota: No se aplica a compras de números individuales)
Suscripción digital
Acceso instantáneo ⓘSuscríbete ahora para comenzar a leer instantáneamente en el sitio web de Magzter, iOS, Android y las aplicaciones de Amazon.
En este número
In hierdie uitgawe van Maak dit self: 40+ Superkoel projekte vir die vakansie; Hou jou kinders ure lank besig met meer as 40 prettige en leersame selfdoenprojekte.
Huisgenoot: Maak dit Self Description:
Soek jy iets om die jongspan mee besig te hou tot hulle weer op die skoolbanke mag sit? Huisgenoot se nuwe tydskrif, Maak dit self, is net wat julle nodig het. Dis propvol opwindende, maklike én leersame selfdoenprojekte. Die oulike eksperimente en handwerkitems sal jou kroos ure lank besig hou – en alles word stap vir stap met illustrasies verduidelik. Voorbeelde: Prakseer jou eie musiekinstrumente, bou 'n elektromagneet, vou voorwerpe uit papier, maak drie soorte slym (ook een wat in die donker gloei!), laat 'n ballon vanself opblaas en berei jou eie roomys. Met dié tydskrif het jy meer as 50 antwoorde op daardie eeue-oue vraag: “Ma, wat kan ek doen?"
