Versuchen GOLD - Frei
Stilbaai-toerisme vergader
Suid-Kaap Forum
|Suid-Kaap Forum
STILBAAI - Stilbaai-toerisme het Dinsdagaand, 26 Augustus, hulle algemene jaarvergadering by die Stilbaai-gholfklub gehou.
Hierdie is die enigste toerismeburo in Hessequa met 'n kantoor en hulle verrig wondere met 'n baie beperkte begroting.
In haar voorsittersverslag sê Annerise Wolmarans hulle tema is, Bou aan Toekomsdrome, en die afgelope jaar was nie net 'n tyd van groei nie, maar van droom, visie en doelgerigte bouwerk.
Waar hulle verlede jaar gefokus het op volharding en transformasie het hierdie jaar die fondament gelê vir 'n toekoms waar Stilbaai, Jongensfontein en Melkhoutfontein nie net bestemmings is nie, maar ervarings wat mense se lewens verryk.
Wat statistieke betref in die tydperk 1 Julie 2024 tot 30 Junie 2025 was daar 6 060 plaaslikeen 356 internasionale besoekers.
Diese Geschichte stammt aus der Suid-Kaap Forum-Ausgabe von Suid-Kaap Forum.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
30 sakke rommel langs Jongens-pad
Clifton Donald van die Coastal Cleanup-groep is 'n ywerige fietsryer wat baie sterk voel oor die omgewing en oral waar hy met sy fiets ry kyk hy uit vir rommel wat langs die paaie lê.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
PAY LESS WITH GREAT SAVINGS ON
GARDENING, PETS, HOUSEHOLD, OUTDOOR, PAINT, GROCERIES & LOTS MORE!
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Plaaslike atlete skitter by Ironman 70.3 Mosselbaai
RIVERSDAL - 'n Groep vasberade atlete van Langeberg-atletiekklub uit Heidelberg en Riversdal het Sondag 16 November aan die wêreldbekende Ironman 70.3 Mosselbaai deelgeneem, 'n uitputtende driekamp bestaande uit 1,9 km-swem, 90 km-fietsry en 21,1 km-hardloop.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-kortverhaal- klub soek nuwe lede
STILBAAI - Die Stilbaai-kortverhaalklub het in Januarie 2025 tot stand gekom en vergader sedertdien maandeliks, waar daar analises gedoen word van onlangse kortverhale wat in puik publikasies verskyn het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
A final salute to musical icon Chris Nicholls
HEIDELBERG - Heidelberg and in particular, the South African Army band, bid farewell to one of its fondest members, Major Chris Nicholls (78) on Saturday. About 100 mourners from far-flung areas, including about 30 members of the Cape Town-based band, attended this moving service held at the Langeberg Christian Fellowship Centre to pay their last respects to this musical icon.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Carmen Niehaus praat van lekker en goed
Die afwagting was groot en die Gereformeerde Kerk in Stilbaai was gepak met 200 gaste tydens Busy Lizzy huisen tuinbouklub se jaarafsluiting Dinsdag 18 November.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Langenhoven in topvyf van Afrikaans 100-skoleprojek
Hoërskool Langenhoven het die dorp én die Wes-Kaap met trots verteenwoordig deur as een van die topvyf skole in Suid-Afrika aangewys te word in die nasionale Afrikaans 100-skoleprojek.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Skolier kry nuwe skoolklere
'n Klein gebaar kan groot verandering bring. Dit is presies wat op 4 November by Goedgegun Primêr gebeur het toe ongeveer 25 leerders deur die ACVV, brandweer en polisiediens besoek is.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bekendstelling van 'Stories uit Louis Leeu se Bos'
STILBAAI - Geliefde Stilbaaier, koorleier, dryfveer agter Tuin-Op-Die-Brak, plantkundige en nou skrywer. Dit is Naomi van Schalkwyk in kort.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
'n Eerste vir Stilbaai
Die Stilbaai-sportforum het plaaslik sportgeskiedenis gemaak toe hulle die eerste jaarlikse Tri-Racket Championship op 14 en 15 November aangebied het.
1 mins
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size

