Versuchen GOLD - Frei
Jackie Barnard het ys in haar are
Suid-Kaap Forum
|July 04, 2025
Die 83-jarige Jackie Barnard van Stilbaai het Dinsdag 1 Julie die ondervinding van 'n leeftyd gehad toe sy die wêreld se langste glykabel (zipline), van 3,2 km baasgeraak het.
Haar eerste glykabel was in die Hemel-En-Aarde vallei by Hermanus en in 2024 het sy ook die langste glykabel in die wêreld oor 'n oseaan, die een by Mosselbaai gedoen, maar hierdie was volgens haar die heel beste van almal.
Die K3 Zipline is net buite Caledon in die Wes-Kaap en die beginpunt hoog op in die berg, kan net met 'n viertrekvoertuig bereik word, 7 km teen die berg op.
Diese Geschichte stammt aus der July 04, 2025-Ausgabe von Suid-Kaap Forum.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Heibi stel nuwe afrigterspan aan
HEIDELBERG - Heidelberg-rugbyklub het Vrydag 26 Desember, hul nuwe afrigters en spanbestuurders aangekondig.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Spitbraai vir Huis Stilbaai
STILBAAI - Vir die laaste klompie jare gee 'n weldoener-egpaar van Stilbaai 'n spitbraai vir al die inwoners en personeel van Huis Stilbaai.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
NSRI-wedloop lok 1 200 deelnemers
Die Nasionale Seereddingsinstituut van Suid-Afrika (NSRI) se 10 kmen 5 km-wedlope het Woensdag 31 Desember in Stilbaai plaasgevind en daar was omtrent 1 200 deelnemers.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai Touchies steeds gewild
Georganiseerde raakrugby op die strand het ontstaan toe Rob Louw, vurige Springbokflank van weleer, en 'n paar vriende in 1978 'n klompie manne bymekaar gekry het om informeel teen mekaar te speel.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Alles dryf op rivier
Enigiets wat kan dryf was Saterdagmiddag, 27 Desember, op die Goukourivier by Stilbaai en dit was 'n see van kleur toe honderde deelnemers vir Stilbaai-roeiklub se waterkaskenades opgedaag het.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Gedeelte van erf 657 per veiling verkoop
Die verkoop van 'n 3,3 hektaar gedeelte van erf 657 in Stilbaai het by wyse van 'n openbare veiling op Dinsdag 23 Desember plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Stilbaai-bewaringstrust gee terugvoer
Die Stilbaai-bewaringstrust het op 18 Desember hul algemene jaarvergadering in die historiese skoolgebou by die Palinggat gehou.
2 mins
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Bertie Barnard se kleurkaskenades was hope pret
STILBAAI - Laerskool Bertie Barnard het op Vrydag 19 Desember hul jaarlikse kleurkaskenades as 'n fondsinsameling met hope pret vir die skool aangebied.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Dr. Begemann roep halt
STILBAAI - Na baie jare se onbaatsugtige diens het dr.
1 min
Suid-Kaap Forum
Suid-Kaap Forum
Zana span die seile by Heidelberg-rugbyklub
Die langverwagte algemene jaarvergadering (AJV) van dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub, oftewel Heibi soos die klub alombekend staan, het onlangs in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
1 min
Suid-Kaap Forum
Listen
Translate
Change font size
