Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan

Polokwane Review

|

October 22, 2025

Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.

- Maretha Swanepoel

Die span, bestaande uit Zach Allison, Nathan Faver, NJ Pretorius en Liano Viviers, het saam met 110 ander spelers van 23 skole landwyd meegeding. Oosskool het uiteindelik as wenners van die IPS-puntekompetisie uit die stryd getree - 'n formaat waarin spelers op hul eie voorgee speel.

Een van die vele hoogtepunte van die toernooi was toe die jong Zach, tans in gr. 5, die eerste plek in die IPS-kategorie behaal het. "Ek het dit glad nie verwag nie, dit was 'n groot verrassing. My voorgee is baie hoog en dit het my gehelp om makliker punte aan te teken," het hy vertel.

In die Zero-kompetisie het Oosskool 12de geëindig, maar in die Limpopo-liga (ook 'n Zero-formaat) het die A-span eerste geëindig in die seuns A-afdeling, die B-span tweede in die B-afdeling, en die meisiespan het 'n indrukwekkende vierde plek behaal - in hul heel eerste deelname.

WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Review

Polokwane Review

MEPS awards top achieving learners

MEPS hosted its year-end academic and sports awards ceremony last Thursday, celebrating learners who excelled across various subjects, sport, Stimu-Zone activities and other extracurricular programmes.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Reffies groet onnies met plant van bome

'n Boom staan vir ewig.

time to read

1 mins

December 17, 2025

Polokwane Review

Sharing is Caring Day at Wizz Kids Preschool

Wizz Kids Preschool celebrated kindness, empathy, and social skills last Friday during their Sharing is Caring Day.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Lana Roos vier 45 jr. in die onderwys

Na 21 jaar by Akademie Reformia het Lana Roos besluit om haar loopbaan as onderwyser af te sluit en nuwe uitdagings aan te pak.

time to read

1 mins

December 10, 2025

Polokwane Review

Happy 75 years to Laerskool Ivypark

Laerskool Ivypark marked its 75th birthday on Friday with a celebration that brought together learners, teachers, parents and former staff.

time to read

1 min

December 03, 2025

Polokwane Review

STEPHAN: Bulletjie tot Elite-rugbyspeler

Vandat hy kan onthou, het Stephan Jansen van Rensburg al daarvan gedroom om rugby te speel.

time to read

2 mins

November 19, 2025

Polokwane Review

'Goodbye, dearest Girly'

Friends and families of Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) are mourning the passing of its cherished point duty officer, Mangako Serite Lekaka, affectionately known as 'Girly'.

time to read

2 mins

November 12, 2025

Polokwane Review

Safari adventure with Big Bounce

Local families experienced a day of laughter, colour and inflatable excitement when the Big Bounce SA visited Mitchell House last Saturday.

time to read

1 min

November 05, 2025

Polokwane Review

Lekker bederf vir OUMA, OUPA

Grootouers en kleinkinders het dikwels 'n baie spesiale band en vir hierdie einste kleinkinders sal die grootouers berge versit en gewoonlik is daar 'n spesiale bederfie by elke kuier.

time to read

1 min

October 29, 2025

Polokwane Review

'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan

Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.

time to read

2 mins

October 22, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back