60 KERSIES vir Tommiehoof
Polokwane Review
|October 01, 2025
Vanessa Kachelhoffer is nie net die skoolhoof van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé nie, maar ook 'n ma, vriendin, raadgewer en planmaker vir enige situasie wat mag opduik. Sy ken haar leerders persoonlik by die naam, hul huislike omstandighede, swak én sterk punte.
In Februarie 2021 is sy as die eerste vroueskoolhoof by Tom Naudé aangestel en het sedertdien die skool na nuwe hoogtes geneem. Vanjaar vier sy nie net vier jaar in hierdie rol nie, maar ook haar 60ste verjaarsdag. Alhoewel sy Maandag verjaar het, het die personeel en beheerliggaam reeds Vrydag 'n verrassingspartytjie vir haar gehou. Onder die verrassingsgaste was haar man Thys, haar kinders en kleinkinders, sowel as lede van die beheerliggaam.
Tydens die partytjie het Karen de Jager 'n toespraak gelewer waarin sy beskryf hoe haar eie kinders deur Vanessa se hande gevorm is om 'n liefde vir Afrikaans te ontwikkel.
Diese Geschichte stammt aus der October 01, 2025-Ausgabe von Polokwane Review.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Review
Polokwane Review
MEPS awards top achieving learners
MEPS hosted its year-end academic and sports awards ceremony last Thursday, celebrating learners who excelled across various subjects, sport, Stimu-Zone activities and other extracurricular programmes.
1 min
December 17, 2025
Polokwane Review
Reffies groet onnies met plant van bome
'n Boom staan vir ewig.
1 mins
December 17, 2025
Polokwane Review
Sharing is Caring Day at Wizz Kids Preschool
Wizz Kids Preschool celebrated kindness, empathy, and social skills last Friday during their Sharing is Caring Day.
1 min
December 17, 2025
Polokwane Review
Lana Roos vier 45 jr. in die onderwys
Na 21 jaar by Akademie Reformia het Lana Roos besluit om haar loopbaan as onderwyser af te sluit en nuwe uitdagings aan te pak.
1 mins
December 10, 2025
Polokwane Review
Happy 75 years to Laerskool Ivypark
Laerskool Ivypark marked its 75th birthday on Friday with a celebration that brought together learners, teachers, parents and former staff.
1 min
December 03, 2025
Polokwane Review
STEPHAN: Bulletjie tot Elite-rugbyspeler
Vandat hy kan onthou, het Stephan Jansen van Rensburg al daarvan gedroom om rugby te speel.
2 mins
November 19, 2025
Polokwane Review
'Goodbye, dearest Girly'
Friends and families of Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) are mourning the passing of its cherished point duty officer, Mangako Serite Lekaka, affectionately known as 'Girly'.
2 mins
November 12, 2025
Polokwane Review
Safari adventure with Big Bounce
Local families experienced a day of laughter, colour and inflatable excitement when the Big Bounce SA visited Mitchell House last Saturday.
1 min
November 05, 2025
Polokwane Review
Lekker bederf vir OUMA, OUPA
Grootouers en kleinkinders het dikwels 'n baie spesiale band en vir hierdie einste kleinkinders sal die grootouers berge versit en gewoonlik is daar 'n spesiale bederfie by elke kuier.
1 min
October 29, 2025
Polokwane Review
'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan
Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.
2 mins
October 22, 2025
Listen
Translate
Change font size

