Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Krieketglorie vir dié Pieties

Polokwane Review

|

July 09, 2025

Pietersburg Hoërskool (PHS) se eerste spanen o/15-krieketspelers het die wilgerlatte behoorlik ingespan tydens die 2025 Merensky Landbou Akademie Krieketweek wat van 30 Junie tot 4 Julie gehou is.

Beide spanne het hul wedstryde op PHS se velde gespeel, terwyl die eerste span vir een van hul wedstryde na die velde van Stanford Lake College gereis het. Die week was gevul met talentvolle spel, uitsonderlike individuele prestasies en waardevolle lewenslesse op en van die veld af.

Die skool het met trots deelgeneem aan dié jaarlikse krieketfees waar van die beste skole in die land meeding, en beide spanne het hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Met vier oorwinnings uit vyf wedstryde deur die o/15-span, en die eerste span wat drie wedstryde gewen het, kan die seuns trots wees oor hulle vertoning vanjaar.

Verskeie spelers het ook toekennings en nasionale toer-uitsonderings ontvang, wat aangekondig is tydens die dinee wat Donderdagaand by Merensky gehou is:

WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Review

Polokwane Review

MEPS awards top achieving learners

MEPS hosted its year-end academic and sports awards ceremony last Thursday, celebrating learners who excelled across various subjects, sport, Stimu-Zone activities and other extracurricular programmes.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Reffies groet onnies met plant van bome

'n Boom staan vir ewig.

time to read

1 mins

December 17, 2025

Polokwane Review

Sharing is Caring Day at Wizz Kids Preschool

Wizz Kids Preschool celebrated kindness, empathy, and social skills last Friday during their Sharing is Caring Day.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Lana Roos vier 45 jr. in die onderwys

Na 21 jaar by Akademie Reformia het Lana Roos besluit om haar loopbaan as onderwyser af te sluit en nuwe uitdagings aan te pak.

time to read

1 mins

December 10, 2025

Polokwane Review

Happy 75 years to Laerskool Ivypark

Laerskool Ivypark marked its 75th birthday on Friday with a celebration that brought together learners, teachers, parents and former staff.

time to read

1 min

December 03, 2025

Polokwane Review

STEPHAN: Bulletjie tot Elite-rugbyspeler

Vandat hy kan onthou, het Stephan Jansen van Rensburg al daarvan gedroom om rugby te speel.

time to read

2 mins

November 19, 2025

Polokwane Review

'Goodbye, dearest Girly'

Friends and families of Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) are mourning the passing of its cherished point duty officer, Mangako Serite Lekaka, affectionately known as 'Girly'.

time to read

2 mins

November 12, 2025

Polokwane Review

Safari adventure with Big Bounce

Local families experienced a day of laughter, colour and inflatable excitement when the Big Bounce SA visited Mitchell House last Saturday.

time to read

1 min

November 05, 2025

Polokwane Review

Lekker bederf vir OUMA, OUPA

Grootouers en kleinkinders het dikwels 'n baie spesiale band en vir hierdie einste kleinkinders sal die grootouers berge versit en gewoonlik is daar 'n spesiale bederfie by elke kuier.

time to read

1 min

October 29, 2025

Polokwane Review

'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan

Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.

time to read

2 mins

October 22, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back