Versuchen GOLD - Frei

Aftrede wink vir Juffrou

Polokwane Review

|

April 30, 2025

'n Mens bly sekerlik nie vir 32 jaar by dieselfde skool as jy nie gelukkig is nie. Só gesels Linda Myburgh, 'n geliefde onderwyser by Pietersburg Laerskool (PLS), op die vooraand van haar aftrede.

- Maretha Swanepoel

Aftrede wink vir Juffrou

"My loopbaan het in 1993 by PLS begin. Ek onthou hoe ek destyds vir die hoof, Peet Bredenkamp, gesê het ek is eintlik 'n hoërskoolonderwyser. Hy het my toe verseker ek is 'n gr.4-juffrou. Een van my mooiste oomblikke in die onderwys was toe ek besef het hy was reg - ek hóórt in gr. 4."

Linda het Afrikaans en Bybelkunde vir haar gr.4's aangebied en sy onthou haar eerste dag by die skool toe inspekteurs van die Departement van Onderwys op besoek was. "Die kinders se dissipline en sangvermoë het my beïndruk. Die gewoel op die stoepe was vir my vreemd, maar die kinders se spontane spel was besonders. Die personeel het my dadelik welkom laat voel."

Sy het nooit getwyfel aan haar beroepskeuse nie.

"Om te leer is soos om 'n leer te klim - jy kan nie hoër gaan as jy nie eers die eerste trappie bemeester het nie. Daarom is dit vir my belangrik dat taalvaardighede goed gevestig word."

Benewens haar klaswerk, was Linda ook betrokke by skaak, atletiek, tennis en verskeie kultuuraktiwiteite.

As vakhoof vir Afrikaans het sy dikwels saans tot ná 20:00 gewerk, nadat haar kinders gaan slaap het.

WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Review

Polokwane Review

MEPS awards top achieving learners

MEPS hosted its year-end academic and sports awards ceremony last Thursday, celebrating learners who excelled across various subjects, sport, Stimu-Zone activities and other extracurricular programmes.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Reffies groet onnies met plant van bome

'n Boom staan vir ewig.

time to read

1 mins

December 17, 2025

Polokwane Review

Sharing is Caring Day at Wizz Kids Preschool

Wizz Kids Preschool celebrated kindness, empathy, and social skills last Friday during their Sharing is Caring Day.

time to read

1 min

December 17, 2025

Polokwane Review

Lana Roos vier 45 jr. in die onderwys

Na 21 jaar by Akademie Reformia het Lana Roos besluit om haar loopbaan as onderwyser af te sluit en nuwe uitdagings aan te pak.

time to read

1 mins

December 10, 2025

Polokwane Review

Happy 75 years to Laerskool Ivypark

Laerskool Ivypark marked its 75th birthday on Friday with a celebration that brought together learners, teachers, parents and former staff.

time to read

1 min

December 03, 2025

Polokwane Review

STEPHAN: Bulletjie tot Elite-rugbyspeler

Vandat hy kan onthou, het Stephan Jansen van Rensburg al daarvan gedroom om rugby te speel.

time to read

2 mins

November 19, 2025

Polokwane Review

'Goodbye, dearest Girly'

Friends and families of Laerskool Pietersburg-Noord (Noordskool) are mourning the passing of its cherished point duty officer, Mangako Serite Lekaka, affectionately known as 'Girly'.

time to read

2 mins

November 12, 2025

Polokwane Review

Safari adventure with Big Bounce

Local families experienced a day of laughter, colour and inflatable excitement when the Big Bounce SA visited Mitchell House last Saturday.

time to read

1 min

November 05, 2025

Polokwane Review

Lekker bederf vir OUMA, OUPA

Grootouers en kleinkinders het dikwels 'n baie spesiale band en vir hierdie einste kleinkinders sal die grootouers berge versit en gewoonlik is daar 'n spesiale bederfie by elke kuier.

time to read

1 min

October 29, 2025

Polokwane Review

'n KOLHOU vir dié OSIES gholfspan

Oosskool se o/13-gholfspan het tydens die skoolvakansie herinneringe vir 'n leeftyd geskep toe hulle die Super 12-gholftoernooi op die wêreldbekende Gary Player Gholfbaan by Sun City gewen het.

time to read

2 mins

October 22, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size