Versuchen GOLD - Frei
Heart Drive Projek: Nege jaar van hoop en hulp in nood
Polokwane Observer
|January 08, 2026
Wanneer dit goed gaan, vergeet 'n mens maklik van die swaar tye en van dié wat steeds stry.
Mariza Pelser, stigter van die Heart Drive Projek.
Die Heart Drive Projek is een van daardie projekte wat gebore is uit nood en wat, nege jaar later, steeds help waar dit nodig is.Mariza Pelser, stigter van die projek, sê dit het toevallig die lig gesien. "'n Vrou het babaklere benodig en iemand het my gevra of ek kan help. My eie kinders se klere was nog in my kas, en ek het besluit om dit te gee. Aangesien babas vinnig uit hulle klere uitgroei en dit bykans niks makeer nie, het ek gevra dat die mamma dit weer vir my teruggee wanneer haar baba uit dit uitgegroei het. Dit was 'n behoefte waarvoor ek 'n maklike oplossing gehad het."
Diese Geschichte stammt aus der January 08, 2026-Ausgabe von Polokwane Observer.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Polokwane Observer
Polokwane Observer
Yin-yang grades Lim karatekas
Yin Yang Karate and Self Defense Studio recently hosted a grading ceremony at Zurel Station Campus, conducted by dojo owner and head instructor, shihan Annatjie de Jager.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oefen met ‘n verskil saam met Daniël
Om gesond te leef is nie net 'n modegier nie, maar 'n leefstyl wat veel meer behels as net gesonde eetgewoontes.
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Bewaringsaktiviste takel konsentrasiekampkerkhof
'n Groep bewaringsaktiviste onder leiding van Hester Roodt het Saterdagoggend vroeg ingespring om die terrein van die Pietersburg Konsentrasiekampkerhof skoon te maak en te verfraai.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
108 golfers tee off in Round Table Golf Day
The Polokwane Golf Club came alive last Friday as 108 golfers participated in the Round Table Golf Day.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Unieke poppe danksy vlytige hande
Menige jong meisie droom daarvan om eendag 'n Disney-prinses te wees.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Club wraps up trials ahead of league
Flying Rabbits Darts Club has concluded a three-week trial period to determine player rankings ahead of its upcoming league season.
1 min
February 26, 2026
Polokwane Observer
Fighting for lifeline treatment for son
At five years old, Frederick Hall should have nothing to worry about beyond playtime and laughter.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Riana Twine 'n vrou van liefde, diensbaarheid
Haar kleinkinders, tyd saam met haar gesin en gesellige oomblikke om 'n tafel was van die dinge wat Riana Twine (65) die gelukkigste gemaak het.
1 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Nog 5 miljoen dossisse in Maart
Bek-en-klou-entstowwe ontvang, privaatsektor nou betrek
2 mins
February 26, 2026
Polokwane Observer
Oom Attie se lewe gevier
Bekende motor-entoesias en velden tydrenner Attie van der Merwe (74) laat beslis 'n nalatenskap van passie en integriteit agter
2 mins
February 26, 2026
Listen
Translate
Change font size

