Versuchen GOLD - Frei
Stroebel sien uit na rustige Sondae ... en sy Fat Boy
George Herald
|George Herald
Niemand wil in 'n area woon, of 'n belegging maak, in 'n plek wat nie stabiel is nie. Om stabiliteit te gevestig het deur middel van oop kommunikasie, na mense te luister en goeie verhoudings te bou, is vir die voormalige burgemeester van die Tuinroete-distrik, Andrew Stroebel, sekerlik die belangrikste deel van sy nalatenskap.
Stroebel se laaste dag op kantoor was verlede Vrydag, 31 Oktober. Hy is verlede jaar, 5 Julie, as Tuinroete-burgemeester verkies, en was dus vir 514 dae (16 maande) in die amp. Sy bedanking het die dorp onkant gevang, maar hy het wel tydens 'n vorige onderhoud bevestig dit was nooit sy plan om die termyn te voltooi nie - sy taak was om 'n paar goedjies reg te ruk.
Op 'n vraag wat hy die meeste gaan mis, het Stroebel geantwoord, "Beslis die brandweeren rampbestuurspanne en hul werksaamhede. Om inwoners in tye van nood te kan help en lewens te red is sekerlik die toppunt van uitnemende dienslewering."
En sy antwoord vir dit wat hy graag agterlaat? Sondagaande se laatnagvoorbereidings vir die week.
Diese Geschichte stammt aus der George Herald-Ausgabe von George Herald.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
