Versuchen GOLD - Frei
Wie hou wag oor George se paaie?
George Herald
|George Herald
"Waar is ons spietkops as die son sak?" vra 'n inwoner van George.
"Nee," sê 'n ander, "het julle nie gehoor nie?
"Ons munisipale verkeersbeamptes werk nou slegs op weeksdae tussen 06:00 en 18:00. Dis nou in twee skofte, van 06:00 tot 15:00 en van 09:00 tot 18:00."
Raar maar waar ... buiten sekere uitsonderings soos betaalde begrafnisbegeleidings, is daar tans geen munisipale verkeersbeamptes op George se paaie ná 18:00 of oor naweke nie.
George Herald het die afgelope tyd verskeie klagtes van inwoners ontvang wat bekommerd is oor dié tydgleuf waarin verkeersbeamptes nie sigbaar is nie, veral in die lig van toenemende padongelukke, meestal kleiner ongelukke (fender benders) in die dorp. Inwoners kla ook dat die tientalle padwerke motoriste frustreer en hulle dan onverskillig ry.
"Jy sien al meer en meer hoe motoriste kanse vat want hulle is ongeduldig omdat hulle lank in die verkeer moet sit. Ons weet ook hoe mense veral saans en oor naweke onder die invloed bestuur. Hoe is dit dat ons munisipaliteit nie sorg dat daar verkeersbeamptes op die pad is nie?" sê een inwoner.
Diese Geschichte stammt aus der George Herald-Ausgabe von George Herald.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald
George Herald
U3A George offers varied February programme
The University of the Third Age (U3A) has lined up an informative and entertaining programme for February, featuring travel, engineering and photography topics.
1 min
February 05, 2026
George Herald
First-years welcomed to NMU George Campus
The Nelson Mandela University's George Campus welcomed its first-year students with a special function at the Furntech Building on Saturday 31 January.
1 min
February 05, 2026
George Herald
GRDM responds to Good's deviation concerns
The Garden Route District Municipality (GRDM) has defended its use of procurement deviations after the Good Party raised its concerns over deviations amounting to more than R1m during council proceedings on 27 January.
2 mins
February 05, 2026
George Herald
Kwagga-atlete kry toppryse by ASWD
Atlete van Hoërskool Outeniqua en hul afrigter is by ASWD (Atletiek Suid-Westelike Distrik) se jaarlikse toekenningsgeleentheid vereer.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Straight shooting at police championships
The Garden Route District hosted the annual Police National Practical Pistol Championship at the On Target Shooting Range outside George from Tuesday to today, 3 to 5 February.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Sakkie skenk 250ste eenheid bloed
Sakkie van Zyl (64) van George het onlangs 'n groot mylpaal bereik toe hy sy 250ste eenheid bloed in 46 jaar geskenk het.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
DROUGHT DISASTER
George is on the brink of being declared a drought disaster area after Council approved an application for local disaster classification in response to the worsening water shortages and severe meteorological and agricultural drought conditions.
1 min
February 05, 2026
George Herald
'n Pluimpie vir Hester by motorlisensies
Ek en my seun van Australië, Eugene de Grey, wil graag vir Hester van die George-munisipaliteit se motorlisensieafdeling diep uit ons harte bedank vir haar professionele en vriendelike diens op Dinsdag 27 Januarie.
1 min
February 05, 2026
George Herald
Tensions mount in Van Druten court case
With blistering temperatures climbing into the high 30s and suffocating humidity filling the courtroom, Bevan van Druten (53) was not the only one feeling the heat at the Plettenberg Bay Magistrate's Court on Thursday 29 January.
1 mins
February 05, 2026
George Herald
Groms to take to the waves at Sea Harvest Grommet Games
Twenty-three young surfers, also known as grommets or groms, from Eden have been selected to the Eden Surf Riders team for 2026.
1 mins
February 05, 2026
Listen
Translate
Change font size
