Versuchen GOLD - Frei
Tiener van George se voorliefde vir broodbak laat sente inrol
George Herald
|George Herald
Die 16-jarige Emma de Kock van George se passie vir bak is besig om te ontpop in 'n klein besigheid wat 'n handige inkomste verskaf terwyl sy nog op die skoolbanke sit.
Emma is veelsydig in die kombuis en is die een wat maaltye opdis wanneer die De Kock-gesin onthaal, maar sy het veral 'n voorliefde vir broodbak ontwikkel wat gelei het tot haar eie handelsmerk, Lady Loeloeraai, waaronder sy haar varsgebakte suurdeegbrood bemark.
Emma gesels blinkoog en met groot entoesiasme oor haar produk. Die naam het bietjie meer as 'n jaar gelede in haar ma se mooi kombuis beslag gekry nadat sy en haar pa, Herman, 'n suurdeegwerkswinkel in Calitzdorp bygewoon het. Die gogga het gebyt, en haar broodbakkery het in 'n vaardigheid ontwikkel wat sy met die passie van 'n toegewyde kunstenaar benader, van die maak van die suurdeeg of "ouma", soos sy dit noem, tot die meng en vou van die deeg presies elke halfuur - soms 02:00 in die nag. Sy gesels kundig oor goed soos omgewingstemperatuur en die lug se voginhoud, alles faktore wat jou sukses bepaal.
Emma se wekkertjie gaan af terwyl sy gesels en sy neem die kans waar om die vouery te demonstreer met 'n bondel deeg wat onder 'n doek in 'n flou sonnetjie op die stoep staan en rys.
Diese Geschichte stammt aus der George Herald-Ausgabe von George Herald.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald
George Herald
Chess, coding and leadership at Conville Primary
Ayesha Arends (Grade Six) is making history as the first-ever Conville Primary learner selected for the George Chess Team, which will compete in the Eden Chess Trials this Saturday, 14 March.
1 min
George Herald
George Herald
U3A offers a varied and interesting programme
The University of the Third Age (U3A) George has a varied and interesting programme of events lined up for the rest of March.
1 mins
George Herald
George Herald
Blondie sterf kort na dreigement
Chandré Vorster (32), of Blondie, soos haar vriende en familie haar genoem het, sou op 29 Maart haar 33ste verjaarsdag vier.
2 mins
George Herald
George Herald
Yorkies teach Grade 3s about animal care
York High School's learners recently concluded a series of animal welfare lessons for the Grade Threes of Conville Primary School, as part of the school's outreach programme aimed at promoting responsible pet care in the community.
1 min
George Herald
George Herald
Blasting to temporarily close down N9 to Herold
Roadworks on the N9 between the N12 and Herold may frustrate motorists for the next few years, but this long-awaited upgrade is considered necessary to improve safety and the driving conditions on this increasingly busy route.
1 min
George Herald
George Herald
Van Druten murder case postponed
Bevan van Druten (53), who is accused of murdering his girlfriend, Nicky van Heerden (54), caused a spectacle again when he briefly appeared in the Plettenberg Bay Magistrate's Court on 6 March.
1 min
George Herald
George Herald
Musiekaand kombineer klassieke rock en koorklanke
Musiekliefhebbers kan uitsien na 'n besondere aand wanneer die internasionaal bekroonde kunstenaar, Joseph Clark, saam met plaaslike kore optree in die produksie Queen & Choirs.
1 min
George Herald
George Herald
'n Tweede kans op lewe vir Lucky Luke
Wat as 'n doodgewone aand begin het, het binne minute in 'n lewe-of-dood-stryd vir Luke, 'n vyfjarige spanjoel (cocker spaniel) van George verander.
1 mins
George Herald
George Herald
World-class pianist set for George Music Society concert
George audiences are in for an evening of world-class classical music when Dr Amit Yahav performs for the George Music Society at the George Arts Theatre at 18:30 on Tuesday 17 March.
1 min
George Herald
George Herald
Proposed labour law changes could double retrenchment pay
The new Labour Laws (Employment Laws) Amendment Bill proposes a doubling of severance pay, as well as increased powers for the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) to simplify procedures and reduce backlogs.
2 mins
George Herald
Listen
Translate
Change font size
