Facebook Pixel Blondie sterf kort na dreigement | George Herald – newspaper – Lesen Sie diese Geschichte auf Magzter.com

Versuchen GOLD - Frei

Blondie sterf kort na dreigement

George Herald

|

George Herald

Chandré Vorster (32), of Blondie, soos haar vriende en familie haar genoem het, sou op 29 Maart haar 33ste verjaarsdag vier.

- Michelle Pienaar

Blondie sterf kort na dreigement

Die vermoorde Chandré Vorster.

Haar lewe is egter verlede Donderdag, 5 Maart, wreed kortgeknip en haar kêrel, Lhewellyn 'Wha-Wha' Trantraal (36), is tans agter tralies as hoofverdagte vir haar moord.Vorster is tydens 'n kuier by vriende in Steynstraat, Conville, met 'n mes in die been gesteek.

Sy is op die toneel dood nadat sy haar blykbaar doodgebloei het, aldus 'n familielid.

Vorster het ook verskeie kneusplekke op haar lyf gehad waar sy glo in die vroeë oggendure, dieselfde dag, deur 'n groep mense by haar en haar kêrel se woning in Rosemoor aangerand is. Luidens die familie vermoed hulle dat die aanval deel was van 'n gemene plan om haar leed aan te doen.

WEITERE GESCHICHTEN VON George Herald

George Herald

Chess, coding and leadership at Conville Primary

Ayesha Arends (Grade Six) is making history as the first-ever Conville Primary learner selected for the George Chess Team, which will compete in the Eden Chess Trials this Saturday, 14 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

U3A offers a varied and interesting programme

The University of the Third Age (U3A) George has a varied and interesting programme of events lined up for the rest of March.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

George Herald

Blondie sterf kort na dreigement

Chandré Vorster (32), of Blondie, soos haar vriende en familie haar genoem het, sou op 29 Maart haar 33ste verjaarsdag vier.

time to read

2 mins

George Herald

George Herald

Yorkies teach Grade 3s about animal care

York High School's learners recently concluded a series of animal welfare lessons for the Grade Threes of Conville Primary School, as part of the school's outreach programme aimed at promoting responsible pet care in the community.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Blasting to temporarily close down N9 to Herold

Roadworks on the N9 between the N12 and Herold may frustrate motorists for the next few years, but this long-awaited upgrade is considered necessary to improve safety and the driving conditions on this increasingly busy route.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Van Druten murder case postponed

Bevan van Druten (53), who is accused of murdering his girlfriend, Nicky van Heerden (54), caused a spectacle again when he briefly appeared in the Plettenberg Bay Magistrate's Court on 6 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

George Herald

Musiekaand kombineer klassieke rock en koorklanke

Musiekliefhebbers kan uitsien na 'n besondere aand wanneer die internasionaal bekroonde kunstenaar, Joseph Clark, saam met plaaslike kore optree in die produksie Queen & Choirs.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

'n Tweede kans op lewe vir Lucky Luke

Wat as 'n doodgewone aand begin het, het binne minute in 'n lewe-of-dood-stryd vir Luke, 'n vyfjarige spanjoel (cocker spaniel) van George verander.

time to read

1 mins

George Herald

George Herald

World-class pianist set for George Music Society concert

George audiences are in for an evening of world-class classical music when Dr Amit Yahav performs for the George Music Society at the George Arts Theatre at 18:30 on Tuesday 17 March.

time to read

1 min

George Herald

George Herald

Proposed labour law changes could double retrenchment pay

The new Labour Laws (Employment Laws) Amendment Bill proposes a doubling of severance pay, as well as increased powers for the Commission for Conciliation, Mediation and Arbitration (CCMA) to simplify procedures and reduce backlogs.

time to read

2 mins

George Herald

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size