Versuchen GOLD - Frei
Vrugtevolle Gemeenskapsvergadering na geweldsvoorval in Grootdrink
Gemsbok
|July 11, 2025
Sy het bevestig dat lede van die Openbare Orde Polisiëringsdienste (POPS) van die SAPD Maandagoggend opgetree het tydens 'n onwettige betoging waarin buitebande aan die brand gesteek was en publieke eiendom beskadig is.
-
Verskeie arrestasies is gemaak, en die saak word tans ondersoek deur sersante Mqotha en Du Plessis.
Beide die beweerde aanrandingsaak en die saak rakende die onwettige betoging sal binnekort in die hof verskyn.
Mnr Richard Opperman, inwoner van Grootdrink het die belangrikheid van landbou vir die streek beklemtoon en dit beskryf as die “groen diamant” van die area. Hy het genoem dat plaaslike boere grotendeels voorkeur gee aan die indiensneming van plaaslike inwoners, eerder as om op buitelandse arbeid staat te maak teen die algemene persepsie in die sektor.
Diese Geschichte stammt aus der July 11, 2025-Ausgabe von Gemsbok.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Gemsbok
Gemsbok
Upington-man gevonnis tot 15 jaar direkte gevangenisstraf vir verkragting van swanger vrou
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem kennis van die vonnis wat deur die Upington-streek- hof opgelê is teen Irnest Dingaan (33), wat tot 15 jaar direkte gevangenisstraf gevonnis is vir die verkragting van 'n 29-jarige swanger vrou in Rosedale, Upington.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Vioolsdrift-boer se dubbele moordverhoor begin
Die verhoor van Jaco Dawid Malan Claasens (61) het begin in die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as die Namakwaland-kringhof in Springbok sitting hou.
1 mins
June 05, 2026
Gemsbok
Oom Trompie Burger oorlede
'n Geliefde en bekende inwoner van Upingon, oom Trompie Burger (87 jr) is Sondag oorlede.
2 mins
May 27, 2026
Gemsbok
AfriForum eis onmiddellike optrede oor rioolbesoedeling in Upington
AfriForum doen 'n beroep op die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit om dringend op te tree om die voortdurende vrystelling van rou riool in Die Rand-woongebied die hoof te bied.
1 mins
May 27, 2026
Gemsbok
Drie wat hond slag vasgetrek
Drie verdagtes is verlde week deur 'n privaat sekuriteitsmaatskappy vasgetrek, nadat 'n video waar 'n hond geslag word, op sosiale media gedeel is.
1 min
May 27, 2026
Gemsbok
Donker wink vir Kai !Garib te midde van Eskom skuld
Dreigemente vanaf Eskom, dat hy die kragkraantjie vir Kai !Garib Munisipaliteit gaan toedraai, is beslis nie vars nuus nie.
2 mins
May 22, 2026
Gemsbok
Waterwiel-monument nou opgeknap
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 7 Mei die reuse-taak aangepak om die bekende Waterwiel-monument tot sy volle glorie te herstel.
1 min
May 22, 2026
Gemsbok
Molopo loop weer sedert 1988
GEMSBOK-UPINGTON: Die naweek was dit die ene opgewondenheid in die Askham-omgewing soos mense van oral daarheen gery het om die loop van die water te volg.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Premier Saul verwelkom nasionale rampverklaring te midde van Noord-Kaapse vloede
GEMSBOK-UPINGTON: Oorstromings het wydverspreide ontwrigting en skade in dele van die Noord-Kaap veroorsaak, met gemeenskappe in die ZF Mgcawu-distrik onder die gebiede wat deur stygende watervlakke en erge weerstoestande getref is.
1 min
May 15, 2026
Gemsbok
Oranje Mica: 30 jaar van uitnemendheid
Sedert verlede week word daar behoorlik fees gevier by Oranje Mica op Upington!
2 mins
May 15, 2026
Listen
Translate
Change font size
