يحاول ذهب - حر
Vrugtevolle Gemeenskapsvergadering na geweldsvoorval in Grootdrink
July 11, 2025
|Gemsbok
Sy het bevestig dat lede van die Openbare Orde Polisiëringsdienste (POPS) van die SAPD Maandagoggend opgetree het tydens 'n onwettige betoging waarin buitebande aan die brand gesteek was en publieke eiendom beskadig is.
-
Verskeie arrestasies is gemaak, en die saak word tans ondersoek deur sersante Mqotha en Du Plessis.
Beide die beweerde aanrandingsaak en die saak rakende die onwettige betoging sal binnekort in die hof verskyn.
Mnr Richard Opperman, inwoner van Grootdrink het die belangrikheid van landbou vir die streek beklemtoon en dit beskryf as die “groen diamant” van die area. Hy het genoem dat plaaslike boere grotendeels voorkeur gee aan die indiensneming van plaaslike inwoners, eerder as om op buitelandse arbeid staat te maak teen die algemene persepsie in die sektor.
هذه القصة من طبعة July 11, 2025 من Gemsbok.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Gemsbok
Gemsbok
HeartKids SA - Die groot stap is weer aan
Februarie is vir meeste van ons bekend as Liefiemaand waar ons aan mekaar ekstra liefde en waardering toon, maar in die CHD-wêreld staan Februarie bekend as CHD (Congenital Heart Defect/ Disease) Bewusmakingsmaand.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
Nuwe insekspesies benoem ter ere van SANParke en die Richtersveld
GEMSBOK-SPRINGBOK: Die Richtersveld Nasionale Park bly sy merkwaardige biodiversiteit openbaar - hierdie keer deur die ontdekking van verskeie insekspesies wat voorheen onbekend was aan die wetenskap.
1 mins
February 20, 2026
Gemsbok
Nasionale toekenning vir HMO
GEMSBOK-KAKAMAS: Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) het onlangs in Pretoria die top Afrikaanse skole in die land aangewys, suiwer op akademiese uitslae.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
Kindermolesteerder gevonnis
Die naam van 'n 33-jarige man van Pofadder is in die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders opgeneem na sy skuldigbevinding in die Streekshof in Pofadder op Woensdag 11 Februarie 2026.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
576 oortreders inhegtenis geneem
Die voortgesette toewyding van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Kaap is ring van operationshanela 2 wat oor al vyf distrikte in die provinsie uitgevoer is, wat 6 oortreders.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
Drie Kuruman-mans staan tereg op aanklagte van R750 000 pangolienhandel
Drie verdagtes van Kuruman, 31, 35 en 36 jaar oud, sal na verwagting in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met die besit en onwettige handel in 'n bedreigde spesie.
1 min
February 20, 2026
Gemsbok
In die Wingerde met Mathys Roets
GEMSBOK-UPINGTON: Vier liefde, musiek en fynproewerskos hierdie Valentynsseisoen met 'n onvergeetlike aand by African Vineyard.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Lauren Cloete neem deel aan New York Fashion Week
GEMSBOK-KAKAMAS: Hierdie pragtige matrikulant van Hoërskool Martin Oosthuizen, wat reeds vier jaar lank afgerig word deur Dawrette Heyns, het gekwalifiseer om van 10 tot 20 Februarie as model deel te neem aan New York Fashion Week in New York, Amerika.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Diamante versteek in stuurwielbedekking
Twee mans is in Port Nolloth in hegtenis geneem vir beweerde besit van ongepoleerde diamante.
1 min
February 13, 2026
Gemsbok
Drie gaan lank sit vir moord op Upington-sakevrou
Die Noord-Kaapse Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika, wat as 'n rondgaande hof in Upington sitting is, het drie beskuldigdes skuldig bevind en gevonnis vir hul onderskeie rolle in die wrede moord en roof van die 71-jarige afgetrede sakevrou, Judith Redelinghuys.
2 mins
February 13, 2026
Listen
Translate
Change font size
