Versuchen GOLD - Frei
KLUBRUGBY PERD VAN ANDER KLEUR
Die Son
|January 15, 2026
Dit woel omtrent soos spanne versterkings nader trek
KLUBRUGBY in die Wes-Kaap het 'n nuwe, deursigtiger fase betree met spelers én afrigters wat deesdae openlik aanbiedings en teenaanbiedings oorweeg, terwyl voorbereiding vir 'n belowende seisoen in volle gang is.
Verskeie klubs het die afgelope week hulle voorseisoense programme verskerp, terwyl ander sedert verlede maand hard aan die werk is. Dis egter nie net die oefenvelde wat bedrywig is nie.
Die skindertonge werk ook oortyd met bespiegelings oor speleren coach transfers.
Die klubrugby-landskap het die laaste jare merkbaar verander. Openlike werwing het 'n kernkomponent van voorseisoense beplanning geword, met onderhandelings en ooreenkomste wat toenemend op 'n wyse afgehandel word wat herinner aan wat in die Engelse Premiersokkerliga gebeur.
Saldanha, die Boland-kampioen, staan intussen op die drumpel van 'n oorgangstydperk. Danie de Villiers is as nuwe coach aangestel nadat Rendal Julies besluit het om die tuig neer te lê.
Diese Geschichte stammt aus der January 15, 2026-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DIE REGTE KLIEK MAAK GLO SAAK
Patriots voel sekeres kry voorkeur wanneer dit by aanstellings kom
2 mins
January 15, 2026
Die Son
STORMERS MOET VINGER TREK
Naweek se game in Kaap teen Leicester Tigers bepalend
2 mins
January 15, 2026
Die Son
Dis reality TV op sy heel beste
DIE sesde reeks van Big Brother Mzanzi is terug met 'n bang en glo my vry - dié reeks het groter kinkels as ooit!
1 min
January 15, 2026
Die Son
VOLEGOV LYK NA 'N WENNER
NET sewe wedrenne word Saterdag op Durbanville beslis.
1 min
January 15, 2026
Die Son
Sadou pleit vir support aan onnies
DIE Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het gister, met die heropening van skole landwyd, 'n beroep gedoen op die regering om onnies van die nodige hulpbronne te voorsien.
1 min
January 15, 2026
Die Son
'SY GENADE WAS GENOEG VIR MY
Dit is van die vrae waarmee die 53-jarige Augusta Brandt van Bonnievale geworstel het toe sy uitgevind het sy het nierkanker en moet geopereer word.
3 mins
January 15, 2026
Die Son
OPDRAG IS SKOERT
Boer sê glo ouma (80) moet ná 40 jaar plaashuisie verlaat
1 mins
January 15, 2026
Die Son
UIT MET DIE POTLODE ...
DIT was gisteroggend all systems go by die Laerskool Delft, die oudste skool in dié woonbuurt, met die opening van die skole vir 2026.
1 mins
January 15, 2026
Die Son
NÓG 'N JONG KHITSHINI SHINE IN SWD-KRIEKET
ANAXOLA Khitshini het sy nuwe rol as kaptein van die Suidwestelike Distrikte se Rural-krieketspan op gepaste wyse gevier met 'n goeie all-round vertoning met bal én kolf vir Pacaltsdorp United in hulle oortuigende Premierliga-sege oor New Dawn Park op die Pacaltsdorp-sportgrond.
1 mins
January 15, 2026
Die Son
Paarl Royals book spot in uitspeelwedstryde
DIE Paarl Royals het hulle plek in die SA20-uitspeelronde verseker met 'n dramatiese oorwinning oor die Durban Super Giants, terwyl die verdedigende kampioen, MI Cape Town, nou in 'n vernederende stryd om die houtlepel vasgevang is.
2 mins
January 15, 2026
Listen
Translate
Change font size

