Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Paarl Royals book spot in uitspeelwedstryde

Die Son

|

January 15, 2026

DIE Paarl Royals het hulle plek in die SA20-uitspeelronde verseker met 'n dramatiese oorwinning oor die Durban Super Giants, terwyl die verdedigende kampioen, MI Cape Town, nou in 'n vernederende stryd om die houtlepel vasgevang is.

- ■MARK WARD

Paarl Royals book spot in uitspeelwedstryde

Ryan Rickleton van die Mi Cape Town-span

(GALLO IMAGES)

Die Royals het dié week op Bolandpark kalm gebly onder druk en die Giants met ses paaltjies getroef. Met dié sege het die Paarliete tot die tweede plek opgeskuif en hulle veldtog in die uitspeel-rondes verstewig.

Die span het nog drie liga-wedstryde oor, wat oor die volgende vyf dae beslis word.

Dit sluit 'n belangrike tuiswedstryd Maandag teen die Joburg Super Kings in.

Die topvier-spanne dring tot die uitspeelronde deur.

Die final is op Sondag 25 Januarie op Nuweland.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Waterkrisis in Knysna een kopseer

DIE Good-party het die ANC en die DA wat die afgelope dekades in die Knysna-munisipaliteit regeer, die blame gegee vir die waterkrisis wat dié Suid-Kaapse dorp nou ervaar.

time to read

1 min

January 22, 2026

Die Son

McBride min gepla oor dié komitee

ROBERT McBride, voormalige hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), het gister aan die ad hoc-komitee wat polisiekorrupsie ondersoek, gesê hy worry nie hoe hulle oor hom voel nie.

time to read

1 min

January 22, 2026

Die Son

Die Son

'DRONK DRIVER' LAAT TWEE DOOD

Gemeenskap keelvol van gereelde roekelose gedrag

time to read

3 mins

January 22, 2026

Die Son

Die Son

ANDER SKOTE KLAP TOE OP THE GREENS

DIE manier hoe dinge die naweek op The Greens in Manenberg verloop het, bewys dat die organiseerders van die Bayhill Premier Cup die regte besluit geneem het om voort te gaan met wedstryde in dié bende-geteisterde gebied.

time to read

2 mins

January 22, 2026

Die Son

Die Son

WATER, KRAG EN SANITASIE NODIG

Plakkerskamp-inwoners sê munisipaliteit kyk hulle mis

time to read

2 mins

January 22, 2026

Die Son

Die Son

GEKLEURDERS KRY STEEDS RAW DEAL

BOLAND Rugby se pogings om klubrugbyspanne te verhinder om spelers te kontrakteer, is niks anders nie as om die staldeur toe te klap lank nadat die perd reeds weggehol het.

time to read

2 mins

January 22, 2026

Die Son

Die Son

PYNPILLE VIR 'N MESSTEEK

Sterf by ouerhuis ure nadat hy uit hospitaal ontslaan is

time to read

3 mins

January 22, 2026

Die Son

Die Son

COUPLE BLOM REEDS 50 JAAR

Hy IS oud, maar beslis nog geensins koud nie.

time to read

1 min

January 22, 2026

Die Son

HOOF SLAAN LEERDER (10) POTBLOU

'N PA van Breërivier tussen Worcester en Wolseley is nou nog kwaad omdat sy seun verlede jaar deur die skoolhoof potblou op sy sitvlak geslaan is.

time to read

2 mins

January 22, 2026

Die Son

SANG SY TROOS IN TYE VAN HARTSEER

VIR Bobby Richter (32) van Rehoboth, ook bekend as Basterland, in Namibië, is musiek nie net 'n talent nie, maar 'n roeping.

time to read

1 mins

January 22, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size