Versuchen GOLD - Frei
DOLFIE NES CHESLIN NADER AAN AARDE
Die Son
|December 18, 2025
OM DEUR haar spanmaats as hulle spelers se speler van die jaar aangewys te word, is vir haar 'n groot eer, want sy was aanvanklik nie ernstig oor haar insluiting by die Springbok-Vrouespan nie.
WENNERS: Donavan Don, Byrhandr\'{e} Dolf en Sacha Feinberg-Mngomezulu met hulle toekennings.Foto: AVRIL FILLIES
(AVRIL FILLIES)
Byrhandré Dolf moes 'n mind-switch maak nadat sy ernstig aangespreek is deur die Bok-kaptein Nolusindiso (Sindi) Booi oor haar spelerigheid by oefeninge.
Die toekenning laas Donderdag het sy saam met Donavan Don (7's-speler van die jaar) en Sascha Feinberg-Mngomezulu (spelers se speler van die jaar) ontvang.
Dolf (20) van Uitenhage, alombekend as Dolfie, is die kleinste speler op die veld vir 7's of 15's vir die Springbok-doedies.
"Om lid te wees van die Bokspan, of dit nou 7's of 15's is, is net in 'n ander liga. Dissipline en commitment tot die span en jou spanmaats is die belangrikste twee vereistes om nie die span in die steek te laat nie.
"Met daai spelerige mentaliteit het ek by die Bokkamp aangemeld en op my ou trant geoefen, foute gemaak en daaroor gelag. Dis toe dat Booi my eenkant toe roep en sê dis nou 'n ander ball game, want jy speel nou beroepsrugby," het Dolfie aan Son vertel.
Diese Geschichte stammt aus der December 18, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
