Oliver en 'sy drie kinders' se nagrus word lelik versteur
Die Son
|December 18, 2025
HI, SONLANDERS!
-
Oliver Lakey, 'n bosslaper, en die drie straatkinders oor wie hy hom die laaste maande ontferm, se lewe word op sy kop gekeer toe een van die kinders, die tienjarige Ruby, in 'n robbery met 'n mes gewond is. Geniet hoofstuk 1 van die vervolgverhaal "Lig ná die Duisternis", uit die pen van ENRICO CLAASSEN.IS 22:47 in die hartjie van die winter en die 49-jarige Oliver Lakey sukkel om te slaap.
Hy lê op twee stukke karton onder 'n verslete grys kombers voor die ingang van die tweedehands-meubelwinkel in Paradysstraat in die bodorp.
Hy's onrustig en rol rond so asof iets hom pla. Oliver kom orent en sit regop met sy rug wat teen die winkel se vertoonvenster leun.
Angstig leun hy vooroor om te check of Tracy, Ruby en Noel nog orraait is.
Hulle lê en slaap rustig bo-op stukke los karton onder 'n dun beige kombers. Oliver lyk tevrede en sug van verligting.
Dan skop die rusteloosheid weer in. Waar kry die kinders môre kos? Dis winter en hulle moet eet. Hulle moet reg eet, anders vergaan hulle, dink hy.
Oliver swerf nou reeds sewe jaar. Hy woon op straat. In Februarie vanjaar het hy Tracy (12), Ruby (10) en Noel (9) raakgeloop waar hulle kos voor die pet shop in Loeriestraat staan en bedel het.
Dit het sy hart gebreek om die kinders so te sien. Sedertdien ontferm hy hom oor hulle. Hulle noem hom oom Ollie en volg hom oral.
Hierna skarrel hulle ure
Oom Ollie leer hulle mooi: "Julle besteel niemand nie al is jy hoe desperaat. Help waar jy kan - veral oumense en gestremdes wat sukkel om oor die weg te kom. Onthou om altyd mense te groet.
"En wees te alle tye liefdevol teenoor diere."
Elke oggend, stiptelik om halfses, sit die vier stuks af na die flou rivierstroompie langs die treinspoor naby die car wash om hulle laundry te doen en hulle te was.
Diese Geschichte stammt aus der December 18, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
