Versuchen GOLD - Frei
VERLOOR OP 6 MAANDE
Die Son
|December 11, 2025
Couple nie heppie met treatment tydens bevalling
TROOS: Derrick Daniels (21) en Firdouws Filander (25) se babaseun is doodgebore. Foto's: ANELE MFAZWE
SY HET in pyn by die Stellenbosch-hospitaal opgedaag, langer as 'n halfuur gewag om gehelp te word en toe aan 'n dooie baba geboorte geskenk.
Firdouws Filander (25) en haar kêrel, Derrick Daniels (21), van Idasvallei in Stellenbosch, sou vir die eerste keer ouers word van 'n baba-seuntjie.
Die paartjie se blydskap het egter op Vrydag 5 Desember in 'n tranedal verander toe hulle met die kleinding se lyk huis toe moes gaan.
Filander was net ses maande swanger toe sy haar baba verloor het.
Daniels vertel op die betrokke dag was hy nog by die werk, toe hy 'n oproep ontvang dat sy meisie by die huis pyne begin kry het.
Die familie het hom eers by die werk gaan oplaai voordat hulle hospitaal toe is.
"Ons kom by die hospitaal waar ek Firdouws se leer gaan trek het. Die man by die venstertjie vra toe hoeveel maande sy is,” vertel Daniels emosioneel.
Daniels sê hy verduidelik toe aan die personeellid dat Filander pyne in haar maag en laerug ervaar.
Die personeellid sê toe dit is 'n noodgeval en Filander moet onmiddellik gehelp word, waarna haar bloeddruk en urine getoets is. Die uitslae is egter nie aan hulle bekend gemaak nie.
Diese Geschichte stammt aus der December 11, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
